Die VF Plus verwerp die dreigemente van die regering en minister Ronald Lamola om politieke teenstanders en burgerregtegroepe te muilband deur hul burgerskap te ontneem weens die sogenaamde verkondiging van “vals inligting”, met minagting.
Die verdere voorstel om opposisiestemme te vervolg weens "hoogverraad” bloot omdat hulle die waarheid oor Suid-Afrika op internasionale forums verkondig, is ook uiters gevaarlik en onaanvaarbaar.
_______________
Lees die volledige verklaring hier: | Read the full statement here:
https://t.co/OEgSUeZPsg
Die VF Plus in die Matlosana-plaaslike munisipaliteit het aan die direkteur van gemeenskapsveiligheid in die munisipaliteit, mnr. KD Boikanyo, gesê dit kan nie geduld word nie. https://t.co/MqeknJTTcr
Vir Suid-Afrika is dit nou die kans om as 'n werklike RNE die land op 'n nuwe pad te plaas wat ons internasionale verhoudinge aanbetref. Niemand sal Suid-Afrika of die RNE verkwalik indien ons hiermee kies vir SA en sy mense eerste nie. @MulderCorn https://t.co/yUuRnBb5Km
Politieke partye soos die DA en IFP het ‘n gulde kans verspeel om saam met die VF Plus te staan om in gevolge artikel 80 van die Grondwet die Grondwethof direk te nader om die grondwetlikheid van die Onteieningswet te toets. https://t.co/O8eZORdSOc
❗️UITSTEL VAN BEGROTINGSREDE: "Ons het egter Woensdagoggend 'n Zoom-vergadering met die president en al die RNE-leiers gehad. Ek het toe vir die eerste keer gehoor dat 'n verhoging van 2% in BTW voorgestel word. Dis waar die probleem ontstaan het. @GroenewaldPJ@Netwerk24
Die land se Grondwet en selfs die ANC se Vryheidsmanifes bevestig dat die land behoort aan al sy inwoners; swart en wit en dat almal verenig staan in hul diversiteit. https://t.co/C8OnVl7n0P
The country’s Constitution and even the ANC’s own Freedom Charter stipulate that the land belongs to all who live in it; black and white, and that we are all united in our diversity. https://t.co/fArtAoGgjI
Geseënde Kersfees! 💚🧡 "Geniet u vakansie saam met u gesin en geliefdes en mag u die ware boodskap van Kersfees ervaar en geniet. Wees veilig en mag die uitdagings van die nuwe jaar met nuwe hoop en vertroue aangepak word." - @GroenewaldPJ, VF Plus-leier en Minister van Korrektiewe Dienste
Merry Christmas!💚🧡 "Enjoy the holidays with your family and friends; and may you experience and embrace the true message of Christmas. Be safe, and tackle the challenges of the new year with renewed hope and vigour." - @GroenewaldPJ, FF Plus Leader and Minister of Correctional Services
Die Handves van Regte in die Grondwet van Suid-Afrika erken die reg van gemeenskappe en individue om hul kultuur te beoefen en uit te leef. Die jaarlikse herdenking van die 1838-Gelofte as Geloftedag deur Afrikaners is daarom ʼn grondwetlike reg. https://t.co/9wToNszmzf