We’ve given one of our awesome Bosveld Braai’s away & have one more up for grabs! Have you entered our Bosveld Braai raffle yet? We’re itching to give another braai away, so get your raffle tickets here https://t.co/Y3oqmssFQJ before it’s too late ;) #raffle#viseronline#viser
You didn't do good. You didn't do great.
You were next level fantastic! @DerickHougaard
Jy is n champ! Vir my het jy gewen! Jou journey was so hard tot hier, en toe sluit jy dit af op n absolute hoogtepunt!! Well done! Trots op jou!
Liefde Nellies
X
Die appels gaan swaai, en ja, dis amptelik: Kaartjies vir die boksgeveg op 29 Mei tussen die Afrikaanse rocker @FrancoisVanCoke en die rugbylegende @DerickHougaard is nou beskikbaar. Lees: https://t.co/yWX04Ijbga Wie dink jy gaan wen?