#VoetsekMeghan : "Voetsek" (or "voertsek") is an Afrikaans loanword in SA English and other SA languages, meaning "go away", and it is used as an expletive to express disgust. It comes from Dutch "voort zeg ik" ('away, I say').
Op https://t.co/3FlXY617H2: Sehol
Sien: https://t.co/xa3XSJZeue
"Die Sehol X8 Plus word in September vanjaar uitgereik, maar gaan dalk 'n naamverandering vir die plaaslike mark moet oorweeg."
Klik op die skakel hier bo om die volledige artikel te lees.
#swearing#vloek
Op https://t.co/3FlXY617H2: Raak mense gewoond aan beledigings?
Sien: https://t.co/G3Pv9WcpZT
Volgens 'n onlangse studie deur Struiksma et al. (2022) voel 'n verbale belediging soos 'n klap in die gesig.
Klik op die skakel hier bo om die volledige artikel te lees.
#vloek
Op https://t.co/3FlXY617H2: Shut up! Hou jou bek! Thula!
Sien: https://t.co/oxLfUqZCre
Lester Kiewit van CapeTalk het gisteroggend met prof. Gerhard Van Huyssteen gesels oor meertaligheid en skelwoorde. Klik op die skakel hier bo om na die podsending te luister.
#swearing