I met Menecia Sass a few weeks ago! What a beautiful soul! Watch the space! #kvm#klongvanniemambaks#slamed22 @ Rawsonville, Western Cape https://t.co/mlsQ3o8rCI
AS JY ’n aspirant- Afrikaanse liedjieskrywer is, is hierdie jou groot kans om jou craft te slyp.
@whaden_kvm@ATKVSA
✍️🏾 @kellzzzohlson
https://t.co/NoYLrdjaav
We sometimes meet people that climbs the ranking of importance, even more than blood. She is more than an important person, she is family. Missing this crazy ass person.
I love you Toon. ❤️🌻
@zaitoon_dasilva https://t.co/JoE8WpS5gk
In altwee die fotos wag ek. Die een is net meer creative as die ander een! Dit was in my dressing room vanmiddag.
Okay. Dankie. Bye. https://t.co/A2qCtgcUzU
Ek en my bestie gaan die jaar so in... Taking the next step in our @converse.za
#daddaseyster#daddaposted @ Mamre, Western Cape, South Africa https://t.co/Tp68DMQt02
My latest werk. Mosselbaaipunt se musiekvideo. Die great arrangement is gedoen deur Melvin Williams!
@claymorar@atkv_crescendo
Gaan check die volle video op YouTube https://t.co/pn05ufW7l2
Our visions changed. Jy't gedink ek het geval en kan nie weer op nie. Jys reg. Ek kan nie. Ek kan nie op nie, cause ek lê, ek lê by die voete van die Here. Ek het jou gesê change jou vision, toe wat doen jy? Toe change jy jou rigting, draai jou rug...#kvm#kvmisabrand#kvmismovin