Ek tweet nie baie nie. Welldone @Wimpievds@LeLue_vds@BokRadio vir die awesome launch van die @BokRadio studio. Die eff kan by julle leer om n stelling te maak
Nou terwyl ons in n krisis is gaan korrupsie beheer word. Hoeveel van die skenkings gaan gesteel word? #wilnienegatiefweesnie#pastbeheviour predicts future beheviour