Ons is terug vir 'n spesiale recording met Ben-Jason Dixon. Ons vra hom uit oor so jaar by die Bokke en al die lesse wat hy geleer het. Hy gee ook lekker insights oor Rassie en wat ons moontlik van Cameron Hanekom kan verwag 👇
https://t.co/FwBdcMuZhS
Ons nuwe episode is live! Stephan Lewies join ons weer op die show die week en die manne ontleed die Bokke se groot sege op Suncorp teen die Wallabies. Ons praat ook oor die nuwe Bokspan vir die naweek se toets wat tien veranderinge in hom het: https://t.co/FwBdcMuZhS
Die belangrik vir al die kenners daar buite om te weet dat die direkte Afrikaanse vertaling van die woord ‘Goat’ is letterlik ‘Bok’ 🇿🇦
Die Bokke is altyd een stappie voor…
#Hardlines
In hierdie week se episode unpack die manne die Bokke se nederlaag teen Ierland en gee elkeen sterk opinies oor waar dinge verkeerd gegaan het. Ons preview die naweek se historiese toets in Bloemfontein en kyk bietjie na al die nuwe manne in die Bokspan https://t.co/FwBdcMuZhS
Ons eerste episode vir Season 2 is live 🔥
Interessante stories van die Bok legende Steven Kitshoff oor Chasing the Sun en verlede jaar se Rugby Wêreldbeker in Frankryk. Beskikbaar op Podbean, Apple Podcasts en Spotify 👉 https://t.co/FwBdcMursk
#BootsenAlles#Skitterend
Lekker boys, welkom terug vir Season 2 van die podcast.
In hierdie mini series gaan ons kyk na Chasing the Sun wat verlede naweek begin het. Ons gaan bietjie die episodes analiseer met Springbokke en het hierdie week reeds vir Steven Kitshoff op die show gehad.
#BootsenAlles
Bok Vrydae raak nie groter as hierdie met Springbok Willem Alberts en ons begin die naweek met die 18de episode van Boots & Alles.
https://t.co/FwBdcMursk
Ons staan op die vooraand van geskiedenis waar ons die eerste land kan word om die Rugby Wêreldbeker vier keer te wen.
Dis Vrydag en episode 17 is live met die Bokke wat die naweek in 'n Wêreldbeker semi-finaal speel!
🇿🇦 Na 'n riller van ‘n stryd teen Frankryk, waar party manne eers laat in die bed gekom het, ontleed ons hierdie week die bokke se wen.
https://t.co/FwBdcMursk
#BootsenAlles
Hierdie week kuier Schalk Brits by ons op die show 🍻
Hy entertain ons met klomp classic stories van sy tyd by die Springbokke en Saracens, deel hoe Rassie Erasmus se kop werk en gee insights oor die Bomb Squad.
Kom luister saam:https://t.co/FwBdcMursk
#Skitterend
Die groot gees en Springbok legende Schalk Brits is ons gas op die show hierdie week 👆🏻
Die episode sal môreoggend live wees - julle wil nie hierdie een mis nie 🤣
#Skitterend
Die 15de Episode van Boots en Alles is live & die boys reflekteer op die Pool games van die RWC.
Die manne deel elkeen snaakse stories van hul eie ervaringe by die afgelope paar games. Ons het selfs 'n reaksie uit Rory McIlroy gekry by die Ryder Cup.
https://t.co/XY0h98hFuB
Van Twickenham tot Bordeaux; Paris tot Marseille! Die Boots & Alles manne was bevoorreg gewees om al ‘n paar Bok games die jaar te kyk 🏆
Dis ongelooflik om so baie Groen en Goud in die stadiums te sien en die great support te ervaar wat die Bokke by die games kry 🇿🇦 #RWC2023
Episode 14 is Live!
@lewies4 join die paneel saam met Neil en Nicolaas.
Die manne gaan in diepte oor Saterdag se wedstryd teen Ierland en gee hulle opinies.
Ons bespreek ook watter tipe Handre Pollard moontlik gaan opdaag Sondag teen Tonga.
https://t.co/hw66EbvFaS
Dis BokVrydag en Episode 13 is Live!
Saterdag pak die Bokke die Iere in a massive World Cup game en die manne sit al hul fokus op wat ons kan verwag.
Kom luister saam terwyl ons reg maak vir 'n groot naweek van Bokrugby!
https://t.co/hw66EbvFaS
#BootsenAlles#Skitterend