Die huurpag is duur gekoop nie soseer met geld nie, maar met 'n veel duurder kommoditeit. Eers toe Georgie Verlatenfontein toe moet vlug ná 'n twiet wat haar baie suur bekom het, hoor sy wat die ware storie is agter die huurpag wat haar peetma hou.
@LAPAUitgewers@Chanettie
Didi Potgieter: "Soos in van Paul se ander werke speel die moontlikheid van die bonatuurlike ’n belangrike rol in Murasie."
@Chanettie@LAPAUitgewers@PenguinBooksSA
https://t.co/5aP4vfvS54
“Al die elemente is daar vir ʼn lekker lees, en boonop is daar genoeg misterie en angswekkende gebeure om jou tone te laat krul van vrees.” – Wilna Adriaanse
Droomvanger deur Chanette Paul is hier beskikbaar:
https://t.co/yXgXBr0gwg
Vywervrou? Nee, ʼn kaivrou. Dis wat sy is.
Marilyn deur Chanette Paul is hier beskikbaar: https://t.co/V9bDqXbLV5
Moet nie vergeet van ons kompetisie nie! Jy kan Marilyn wen deur hier deel te neem: https://t.co/zwdBJInRKM
As jy hou van 'n sterk, volgehoue spanningslyn en moord in Agatha Christie-styl, sonder 'n oormaat van bloed en derms, is Droomvanger se 382 bladsye dalk net wat jy soek @LAPAUitgewers@Chanettie
"Romantiese verbintenisse is dikwels juis die broeiplek van geweld. Vroue word verkrag, ook deur hulle mans. Mense word vermoor deur lewensmaats."
https://t.co/pcjsAABknZ
@LAPAUitgewers@ATKVSA@izakdevries@Chanettie
Wanneer die bonatuurlike inmeng met die werklikheid. Bestaan daar VVV’s? Is die legende van die Paaiboelie waar? Wanneer word verbeelding werklikheid? Ontdek die krag van stories.
Chanette Paul se Paaiboelie en Uit die bloute is nou beskikbaar by jou naaste boekwinkel.
Skrywers is mense net soos ek en jy en isolasie is vir hulle ook iets om aan gewoond te raak.
Besoek Lapa se blog en lees meer oor hoe @Chanettie haarself besig hou tydens hierdie onbekende tye.
https://t.co/zcwfnoZpXB
.@LAPAUitgewers het groot nuus – die derde boek in Chanette Paul se Vywervrou-trilogie het pas op ons rakke verskyn. Hier is ‘n kykie na die vorige twee boeke in die reeks, Lira en Mirre, wat in 2019 verskyn het. Watter een was jou gunsteling?
https://t.co/Y66jnrTjBk
We took December off for our #ReadingAfrica event, but our monthly author spotlight sale is back! This month's spotlight author is Chanette Paul! A best-selling author of over 40 novels, @Chanettie's novel SACRIFICED is on sale at our site all this month https://t.co/0YqmJS3yqj
Mirre is hier! Ons is baie opgewonde oor @Chanettie (Chanette Paul) se tweede boek uit die Vywervrou-trilogie wat nou beskikbaar is. As naweekbonus het ons vir julle die eerste hoofstuk op ons blog gelaai. Klik hier om dit te lees: https://t.co/yEbzJWBegH