Western Cape Department of Education please come balance us as parents. What���s the use of applying early,submitting all required documents and what else just for your child’s application to be unsuccessful at all of the schools applied? We need answers
#wced #2023intake #gr8
This photo was taken today at the Nieuwedrift Dam in Paarl. SAPS vehicles being used for fishing! This surely cannot be okay while 1 in 3 police vehicles in the Western Cape is broken? Often communities are told SAPS can't respond as no vehicle available, did they go fishing?
Vanaand in #kompasRSG gesels ek met Dr. Gerald Maarman en Moenier Hendricks oor mansgesondheid en #Movember. Skakel in om 19:30 op @zarsg (100-104 FM of Dstv-audiokanaal 813)
Om te dig is soos om met woorde te skilder. Vanaand in #kompasRSG kom vertel twee talentvolle digters, Quinton Stuurman en Suné Damons, vanwaar hul liefde vir woorde. Skakel in om 19:30 op @zarsg!
Vanaand in #KompasRSG bespreek ons hoe die misbruik van drank, dwelms en enige ander middel jou geestesgesondheid kan beïnvloed. Skakel in om 19:30 op @zarsg (100-104 FM) of dstv-kanaal 813!
Hoe kan ons 'n geldvaardige jeug in SA oprig? Kom vind vanaand uit in #kompasRSG. Ek gesels met Carla Oberholzer, 'n skuldadviseur by Debt Safe. En Jodi Jantjies kom gesels oor haar loopbaan en onlangse SAMA-nominasie. Skakel in om 19:30 op @zarsg#kompasRSG
Vanaand in #kompasRSG gesels ek met jongmense wie nie net die jeug bemagtig nie, maar hul ook toerus met die nodige vaardighede om hulself te bevorder. Skakel in om 19:30 op @zarsg of Dstv-audiokanaal 813! #kompasRSG
Wonder jy wat ‘n misdaadregskenner as ‘n hanteringsmeganisme gebruik? Of hoekom mense hulle hart en siel in hulle gemeenskappe ploeg? Vanaand in #kompasRSG gesels ek met André Kirsten en Jeremy Marco Maarman . Skakel in om 19:30 op RSG ('n 100-104 FM). @zarsg@JeremyMaarman
Moenie vergeet om vanaand om 19:30 in te skakel op #KompasRSG nie! @danyagoosen en @Solomoncupi kom kuier netso kwart voor nuwejaar saam met my oppie draadloos! @zarsg
Vanaand in #kompasRSG gesels ons met @jesmemusic oor haar persoonlike stryd met boelies. En Quinton Adams kom gee raad. Donderdagaand om 19:30 op @zarsg
Dié Vrydagaand op #KompasRSG loop draai ons by #Mosselbaaipunt saam met die kunstenaar, Whaden Johannes-Kunstenaar. En Kyle Grant kom deel meer oor waarmee hy tans besig is! Jy wil nie uitmis nie. Vrydagaand, 19:30 op RSG (100-104 FM)
@rsg@whaden_kvm
Jy het hierdie vyf items in jou klerekas nodig. Net vyf. Ja, jy het reg gehoor. Vrydagaand om half agt in #KompasRSG verklap ons hierdie geheim. Skakel in! RSG (100-104 FM) @zarsg#kompasRSG#mode#stilering#wenke