Eloff-gebore in Odendaalsrus, groot geword in Allanridge, gematrikuleer 1976 in Wessel Maree, gewerk in Allanridge, Welkom en OD en woon nou in Fouriesburg :-)
Dankie tog.... vir elke bloeisel en groenblaarspriet! Die Lente is oppad!!! Nou kan ek wakker word uit my Winterslaap. Kan nie wag nie.......
Moet nou net hierdie ysige koue van vanaand agter die rug kry🤣 @ Fouriesburg https://t.co/BuQa6FTqtG
Ek en Tom wil graag ons hulp aanbied.
Ons weet ons Kunstenaars vriende en Muzo's kry baie swaar en dat Live shows amper n onmoontlike taak is. Ons wil so help.
Ons sal enige Kunstenaar help met n Live show by ons huis op Facebook, op JOU blad vir Donasies vir jou @sa_artists
Niggieliefde ❤️ Kosbare onthou-tye. My ma se jongste suster tannie Rita se jongste dogter Luzette. #family#precious luzette.van.greunen https://t.co/HdykUZ2iVG