Nou vir siviele eis teen die rassiste en arbeidsregaksie om hul uit polisie te kry. Polisie sleep voete, maar dit gaan nie help. Deurbraak is dat vals rasklagtes gekriminaliseer is met tronkstraf as straf - deurbraak. Jammer dis opgeskort - hulle verdien om te sit.
Wat ‘n amazing speellys en ek is deel daarvan! 👏🏻 Laai dit af hier en luister na #VerspoelMy 🎧⭐️⭐️⭐️ Afrikaans is Groot Amptelike Speellys 🧡 https://t.co/UhyCAOmxkf
🤩 Ons is bitterlik opgewonde vir komende Vrydag want @charlizeberg se nuwe enkelsnit #VerspoelMy word vrygestel. Jy gaan versot wees daarop. ⏰ Stel ook jou alarm en skakel om 08:00 in, op ons Facebook-blad, vir 'n regstreekse gesprek met Charlize.