en dat ons โn huis tot Sy eer
sal oprig waar dit Hom behaag,
en dat ons aan ons kinders sal sรช
dat hul met ons daarin moet deel
tot nagedagtenis
ook vir die opkomende geslagte.
Want die eer van Sy naam
sal verheerlik word
deur die roem en die eer
van oorwinning aan Hom te gee.
Hier staan ons voor die Heilige God
van hemel en aarde
om โn gelofte aan Hom te doen, dat,
as Hy ons sal beskerm
en ons vyand in ons hand sal gee,
ons die dag en die datum
elke jaar as โn dankdag
soos โn Sabbat sal deurbring;
๐ฃ "๐๐ฃ๐จ ๐๐ก๐ค ๐๐๐๐ง๐๐๐ฃ ๐ค๐ข '๐ฃ ๐ฉ๐ค๐๐ ๐ค๐ข๐จ ๐ฉ๐ ๐๐ค๐ช ๐ฌ๐๐ฉ ๐ค๐ฃ๐จ ๐๐๐ช๐ ๐๐๐ฉ๐ง๐๐ ๐๐ฃ ๐๐๐ข๐๐๐ฉ๐๐!"
Stel jy belang om by ons aktiwiteite aan te sluit of meer oor die VF Plus te leer? Stuur vir ons 'n boodskap! #VFPlusJeug#Braaimaster#Limpopo
B O S B E R A A D 2 0 2 5
Ons was bevoorreg om die VF Plus se nasionale leier, Dr. Cornรฉ Mulder, asook die nasionale jeugleier, me. Chriszaan du Plessis en die party se hoof uitvoerendebeampte, mnr. Pieter de Necker daar te hรช as gassprekers.
#vfpluslimpopo#limpopo
Contractors who lie about their qualifications or manipulate procurement processes should be blacklisted and excluded from consideration for any future tenders.
https://t.co/yeXR1Wbgb9
Die VF Plus beskou hierdie saak as โn goeie voorbeeld oor hoe die party ondernemings teen die wanbestuur en onregverdige praktyke van ล munisipaliteite beskerm.
https://t.co/fWlnWFIuYF
Die aanstelling van 'n tydelike waarnemende bestuurder, wat elke drie maande roteer, verhinder langtermyn-strategiese beplanning en -besluitneming binne die munisipaliteit.
https://t.co/YevBenvhYX
"Tans is die lughawe bloot โn wit olifant wat geen bydrae lewer tot die distrik se ekonomie of toerisme-geleenthede nie.
Die enigste lewensvatbare oplossing om dit kommersieel en winsgewend te maak, is om privaat beleggers te betrek."
https://t.co/oSpaSgDXSa
Louis Trichardt-tak
๐ขRdl. Werner Esterhuizen, Makhado-plaaslike munisipaliteit.
Die Rollende Groengolf-veldtog bied inwoners die geleentheid om direk met hul plaaslike verteenwoordiger te skakel en diensleweringskwessies aan te spreek.
#vfpluslimpopo#groengolf
Limpopo's agricultural potential is HUGE! ๐
"From potatoes to avocados, our farmers produce so much. But challenges like utility delays, infrastructure issues at agricultural colleges, and the need for better support during disasters are holding us back."
#LimpopoAgriculture
JOU RAADSLID IN MUSINA
๐Die VF Plus Limpopo wens mev. Margie Van Staden hartlik geluk met haar inhuldiging vandag as โn Vryheidsfront Plus-raadslid in die Musina-plaaslike munisipaliteit.
#vfpluslimpopo
- ๐ Andrรฉ Moss, VF Plus-LPW en provinsiale leier: Limpopo
South Africaโs government should act in the best interest of ordinary South African citizens when it comes to its relations and trade ties with America. It would be unwise, to say the least, to further alienate America. @MulderCorn https://t.co/vaofVcW9c9
Hoewel die Limpopo-regering volstoom met die projek voortgaan, het die nasionale departement van bosbou, visserye en die omgewing nog nie finale toestemming gegee nie. #MMSEZ
https://t.co/xHpS7CV0mK