"The Freedom Front Plus (VF Plus) regards the Tshwane Metro’s recent announcement of a R26 billion tourism plan as an economic pipe dream that is completely out of touch with the fiscal reality of the capital." - Cllr. Mari Joubert
📌Article: https://t.co/a0PRFh9gNG
"Die @VFPlus beskou die Tshwane-metro se onlangse aankondiging van ‘n R26 miljard-toerismeplan as ‘n ekonomiese lugkasteel wat heeltemal verwyder is van die fiskale realiteit van die hoofstad." - Rdl. @MariJoubert9
📌Artikel: https://t.co/A9cUdAFZ8f
1/2 Raadop inwoner en sakeman in Villieria, Pretoria, was mismoedig na n waterpyp herstel is en toe weer begin lek het. Toegang tot sy eiendom was n kopseer.
2/2 Rdl. @MariJoubert9 van die @VFPlus het dadelik gereël dat die probleem aangespreek word. Die party het hul dank aan die water- en sanitasiespan in Streek 3 uitgespreek vir hul flink diens.
"Terwyl die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit (Evaton, Sebokeng, Vaal Oewer, Vanderbijlpark, Vereeniging) miljoene aan sekuriteit bestee, word infrastruktuur steeds voor die voet geplunder." - Rdl. Julio Agrella
📌Artikel: https://t.co/oYzZfzKaAc
"It is utterly unacceptable that the Tshwane Metro continues to bill residents for a cleaning charge that the High Court has declared unlawful." - Cllr. Mari Joubert
📌 Article: https://t.co/75NY6PeeA1
💚 STAY INFORMED, FOLLOW: https://t.co/POtS0woJqv
"Dit is absoluut onaanvaarbaar dat die Tshwane-metro voortgaan om inwoners te faktureer vir ’n reinigingsheffing wat die hooggeregshof onwettig verklaar het." - Rdl. @MariJoubert9
📌Artikel: https://t.co/Tyao6A4e88
💚 BLY INGELIG, VOLG: https://t.co/POtS0woJqv
Judging by the steady growth of @VFPlus supporters here on X, the Freedom Front Plus is set to become a SERIOUS contender in the next election. Especially under the leadership of @MulderCorn whose political expertise is second to none!
Die DA moet onmiddellik optree en die gepaste stappe neem teen ‘n senior amptenaar van die Stellenbosch-munisipaliteit wat in ’n uitgelekte video klaarblyklik gewraakte en rassistiese stellings maak teen wit werknemers en veral wit mans. https://t.co/nYtFvglU9X
Administrasie-agentskap se verdagte wanaanwending van staatspensioenfondse moet ondersoek word
Adv. @AntonAlberts@VFPlus-LPW: Gauteng
🎙️ Onderhoud met RSG
#DircoConfusion@Chrispin_JPhiri
Afrikaner leaders engage US “Our experience is that State actors DO NOT use non-state actors as intermediaries” Chrispin Phiri 2 July
Mbeki Foundation engage US “It is NOT UNCOMMON to engage non-state actors” Chrispin Phiri 25Aug
@IOL@Netwerk24
📌 Inwoners van Noordheuwel
📅 Vrydag, 29 Augustus 2025
⏰ 06:30 tot 08:00
📍H/V Sneeuberglaan en van Oordtstraat, Noordheuwel
📱 Navrae: Rdl. Tjaart Steenkamp - 082 806 7891
#TimeForChange#2026LetsDoThis#SADeservesBetter
Senior ANC stalwart Naledi Pandor acknowledges the truth and say
“The ANC has lost its glory and people look at it with disdain, horror and shame” All our people deserve much much better after 31 years. Let’s just do this @VFPlus
Mogale City se "Groen Briewe" het inwoners warm onder die kraag
@AmySteyn8@VFPlus-raadslid: Mogale City-plaaslike munisipaliteit
🎙️Onderhoud met @PretoriaFM
1/3 Die vergete woonbuurt van Gezina begin aandag kry ná druk van die @VFPlus
Na herhaaldelike druk van die VF Plus het die Tshwane-metro begin om verskeie rioolprobleme in Gezina aan te spreek. Strate word ook skoongemaak.