Manages amazing SA talent, such as ADAM, Leandie du Randt Bosch, Melinda Bam, Bouwer Bosch, Hykie Berg, Marno Van Der Merwe, and Irene-Louise Van Wyk, Clout
Die beeldskone Sasha van kykNET se Getroud Met Rugby kuier vanaand agter die verhoog by #AiG2017Pta. Sy gesels regstreeks met Steve Hofmeyr, Lianie May en Snotkop. Bly ingeskakel.