They love to chant "Kill the Boer," but they are so afraid of us that they sent 30 policemen armed with battle rifles just to 'arrest' this Boeremeisie.
Hier sit ek in donker. Krag af 18:00 - 22:30. Daar is grootliks 2 redes hoekom my krag af is. Gulsigheid en rasmalheid. Kriminele het Eskom op sy knieë gesteel onder dekmantel van SEB. Vaardighede en institusionele kennis is vernietig vir rasideologie. En hul steel en ras steeds.
Die mense by @viva_afrikaans woel behoorlik. Daar is engele wat deur die stampe en stote van ondankbaarheid voortdurend vorentoe beur en daardeur ongelooflike baie hoop skep.
Wil jy deel van die SOS-span word? Kyk gerus na die volgende pos wat tans by Die Wolkskool beskikbaar is. Ons is op soek na konsultante in verskeie dele van die land. Vir meer inligting besoek: https://t.co/tPLjGoP6Ly
Volgens Theuns Eloff is dat Afrikaanse onderwys se belangrikste doelwit om sover as moontlik staatsbestand te wees. Dit kan gedoen word deur saam met vennote te werk en ook om nuwe organisasies te sit waar ʼn vakuum ontstaan. #kopskuif
Ons het 'n saal vol skoolleiers by die SOS-Nasionale Kongres 2022. Ons hoop elkeen van u het vandag 'n inspirerende ervaring en kom werklik tot 'n #kopskuif oor die moontlikhede in die onderwys.
And we are off! The first part of day 1 of #lxdcon has finished and we'll be back in 2,5 hours.
We had Niels Floor start with art, Patrick van der Bogt shared the artistry of teaching and Irene Pena Abellán guided you in setting your intentions.
Join us: https://t.co/g7FZ5kA3z6
Question authority. No idea is true just because someone says so. Test ideas by the evidence gained from observation and experiment! If a favorite idea fails a well-designed test, it's wrong!
The best teachers are not the ones who provide you all the answers. They're the ones who get deeply excited by the questions they cannot answer, the ones who teach how to question and doubt the things you learn.