Travellers, you’re one in a million🤩! That’s why we’re giving away R1 MILLION in flight vouchers for your 2025 travel dreams!✈️🙌
Enter by 12 Jan 2025, and you could be 1 of 10 winners to fly away with R100 000 in vouchers each.
Enter at https://t.co/3yWr7fez4I
Ts & Cs apply
Woensdagoggend 3 Mei 2023 om 11 uur kuier @Zamudio_SA by @DippenaarEddie in die ateljee. Sy kom gesels oor haar nuwe CD vrystelling "Hartswater" en die Bosveld Stereo 107.5 FM Blikkiesfees . @RindiMaritz Altyd welkom by ons!
@eNCA - My early mornings will never be the same! Why did you stop the “Morning News”???? Now we have to wake up to a boring “actuality program”. Change (in your case) is not always good.
Die bekroonde sangeres Jennifer Zamudio het geen bekendstelling in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf nodig nie en sy het haarself al keer op keer bewys as ‘n veelsydige Kunstenaar.
Ontvou Hier :
https://t.co/3UI84ohAsx
#UnfoldGSA#GaloreSAMusic
Ons speel vandag (19 April) so 12:15 @Zamudio_SA se nuwe enkelsnit "Hartswater" vanaf haar nuwe CD met dieselfde titel by @DippenaarEddie . Skuif maar nader of bly maar ingeskakel Jennifer gaan julle beslis nie teleurstel nie! Nog 'n treffer in wording! @RindiMaritz
Ons 2de helfte van die Afr Top 40 van die jaar 31 Desember 2022 geborg deur @WeBuyCars_SA Hier is ons Top 40 in geen spesifieke volgorde hulle was almal Nr. 1's @Zamudio_SA met "Jy Het My Vergeet"