Wow! Dis SO spesiaal dat iets wat eintlik ‘n seer tyd in my lewe verteenwoordig, soveel vreugde nou bring!! High 5 aan my mede werkers @ewaldmusic (produksie) en @RouxCloete (mede skrywer) 🙌🏻 #Beautyfrompain#skree
Al kom die grootste storms oor die vlaktes van die platteland, is Suidwes Landbou altyd aan jou kant...
Hier is Suidwes Landbou se nuwe liedjie - Dis ons trots!
https://t.co/N4CRpM1xOz
@landbou @rsglandbou @OFM9497 @Veeplaas1 @grootplaas @vslandbou @saboere @GrainSA
Jy kan stem vir @WillemBotha as PUBLIEK SE GUNSTELING MANLIKE KUNSTENAAR in @kykNETtv @Ghoema2018 SMS PM36 na 39952. Jy kan stem soveel jy wil. Elke SMS kos R2.
Baie geluk aan @WillemBotha met sy album Soen & Vergeet wat genomineer is as Beste Pop Album - Manlik in vanjaar se @kykNETtv @Ghoema2018 Baie baie geluk!