@CapitecBankSA You want to force me to upgrade to your new app by end April, but did you see the TERRIBLE reviews on the app store? Rating 2.6/5. "Frustrating", "error messages", "very disappointing", "can't log in", "not working", etc. REALLY?
@FlySafair Just to be clear: R50 for this option when I make the booking, and then an additional R300 admin fee if I want to cancel to a voucher? What's the point?
#Koekeloerklug Juanita de Villiers-Velts wat verlede jaar in Dancing with the stars geskitter het, is by vanjaar se Innibos fees in die slaplag klug-komedie, Koekeloer. Sy speel die rol van Marié, 'n lingerie model wat in die finaal van 'n koekbakkompetisie beland. @Innibosfees
#Koekeloerklug Wat gebeur as 'n loslyf lingerie ontwerper en 'n doodgoeie dominee skouers skuur? Kom kyk Koekeloer by die Innibos Kunstefees van 26 tot 29 Junie. #Koekeloer#Innibos
Die gesogte Blou Fiësta gaan aan DEURnis, die een-tot-een-teaterstuk wat vanjaar by @AardklopFees te sien was. Vind meer uit hier: https://t.co/TDuZzi70qC #Fiestas2018#kykNETFiëstas
Die toekenning vir die Beste Spel in ‘n Solo-Vertoning gaan aan Gideon Lombard vir sy rol in Die Reuk van Appels. Hy wen met sy eerste benoeming. #Fiestas2018 Regstreeks nou op @kykNETtv. baie geluk @RudiSadler@GideonLombard
Die toekenning vir die Beste Vertaling van Bestaande Werk, gaan aan Die Reuk van Appels, verwerking van Mark Behr se gelyknamige roman deur Johann Smith. #Fiestas2018 Regstreeks nou op @kykNETtv@RudiSadler
Die laaste Fiësta toekenning vir 2018, is vir die Beste Aanbieding, en gaan aan Die reuk van Appels! Baie Geluk @RudiSadler en jou hele span! #Fiestas2018. @kykNETtv
From all of us here at the Fugard Theatre, we would like to send a huge congratulations to the team behind 'Die reuk van appels' for their extraordinary wins in four categories at last night's @kykNETtv#Fiestas2018 awards!