#KLOP: ‼️ VANAAND OP KLOP ‼️ Is julle gereed om Kwarantyn se Caryn en Austin weer te sien? En ons gaan loer weer in by Jordan Brooks! 😍😍 Jy wil dit nie misloop nie. @KoLatOnsPraat
#Kwarantyn: 🙌🙌 Vir ou laas 'n familiefoto op die stel wat ons almal se harte gesteel het oor die laaste 7 weke.
Baie geluk aan beide families.
#SpanLeRoux#SpanScheepers
#Kwarantyn: 🎥📺 Is julle besig om die finale van Kwarantyn saam met ons te kyk?
Ons is regstreeks op kykNET (kanaal 144), kom kuier saam.
#SpanScheepers#SpanLeRoux
🤔💭 Kan jy raai wie vanaand by #SpanLeRoux en #SpanScheepers kom kuier? Skakel in om 20:00 op @DStv-kanaal 144 om uit te vind en volg al die aksie hier: 👉 https://t.co/quDcDo5AEI
#Kwarantyn: 💦 Die Opsigter het dit geniet om die spanne so nou en dan in die swembad te kry, maar op die laaste dag het almal saam ingespring. #SpanScheepers#SpanLeRoux .@kykNETtv