Deel asseblief - Watter artikels in die wet verplig my om te stop vir 'n spietkop , al het ek nie 'n oortreding begaan nie ? Aan watter vereistes Moet 'n spietkop voldoen om 'n motoris af te trek volgens die wet ?
Republiekdag.
Dít is hoekom ons 31 Mei nooit sal vergeet.
’n Republiek is gebore.
“Ons sal self besluit oor ons toekoms.”
Op 31 Mei 1961 het Suid-Afrika ’n keerpunt bereik – toe duisende mense op Kerkplein saamgestaan het om die geboorte van ons Republiek te vier.
Dit was die dag toe ons die juk van koloniale oorheersing afgegooi het, die dag toe die land hom uit die Statebond onttrek en ons onder die Engelse juk uitgekom het.
Die dag toe ons gesê het: “Ons sal self besluit oor ons toekoms.”
Vandag is ons vry om te onthou wie ons is, waar ons vandaan kom, en watter nalatenskap ons bou vir die geslagte wat volg.
Geseënde Republiekdag.
Deel asseblief - Watter artikels in die wet verplig my om te stop vir 'n spietkop , al het ek nie 'n oortreding begaan nie ? Aan watter vereistes Moet 'n spietkop voldoen om 'n motoris af te trek volgens die wet ?
Deel asseblief - Watter artikels in die wet verplig my om te stop vir 'n spietkop , al het ek nie 'n oortreding begaan nie ? Aan watter vereistes Moet 'n spietkop voldoen om 'n motoris af te trek volgens die wet ?
Die spietkops maak my siek na hantering van my bestuurders lisensie. Onthou om dit te saniteer nadat hulle dit terug gee. Ek was baie siek in die bed.
Ek is oud en sieklik, 'n bejaarde en pensionaris. Ek het nie die geduld en tyd om met hierdie arrogante, nors, onvriendelike idio
Spietkops
Ek is oud en sieklik, ly aan angs versteuring en depressie, 'n bejaarde en pensionaris. Ek het nie die geduld en tyd om met hierdie arrogante, nors, onvriendelike k@k te deel nie, terwyl Ek sorg dat Ek aan die regte Kant van die wet Bly nie. Hulle diskrimineer @ armes
@jvnaidoo1 G'n wonder die 'leiers' is so ' confused ' nie, rykdom en mag verblind hul , sodat hul deurmekaar raak tussen om te dien en mense te misbruik
'n Mens trap elke keer in die slaggat wat baie swart, Engels en selfs wit Suid-Afrikaners aanbetref en werkers van onder andere munisipaliteite - swak en slegte maniere, spesifiek met Bejaardes @City_Ekurhuleni@CoE_Call_Centre
Ekurhuleni Munisipaliteit #CoE
🐝 Hommeltuig vs Papier Wespe ? #drones Drone UAV
Behalwe om u ritte en reise vas te vang op film ( digitaal natuurlik ) het Hommeltuie baie ander nuttige gebruike
https://t.co/FnsEvweQuF
Toep in Afrikaans asb of sisteem/foon taal ! Vertaal funksie asb !! Sisteem taal of meer tale asb. Afrikaans word onderdruk deur Engels in Suid-Afrika plus vertaal funksie
#EleonMusk#X#Xtwitter Toep in Afrikaans asb of sisteem/foon taal ! Vertaal funksie asb !! Sisteem taal of meer tale asb. Afrikaans word onderdruk deur Engels in Suid-Afrika