@robbiewesselsreal is hier om die maand te verlig met sy talentvolle klank & energieke vertonings!
Maak seker jy is deel van die partytjie naby jou!
#COproductions#RobbieWessels
Niks beter om jou Vrydag mee af te skop soos ‘n splinternuwe musiek video van @franjadp ! Hakahana se musiek video is nou beskikbaar op : https://t.co/qRtJbptAb8
#COproductions#Franjaduplessis
Raai wat ?! Nuwe song !
Uiteindelik na soveel jare…..
Toe , nou en altyd word vrygestel die 28ste Julie op alle platforms…. PRE SAVE solank die song nou asb! LINK
https://t.co/lCDd9Xvgvf
Ek hoop julle geniet hom ! #28Julie#PreSave#ToeNou&Altyd @AfrIsGroot
Leonard Cohen...
...vir die Afrikaanse siel met sanger, skrywer, digter Koos Van Der Merwe
waar: Blohmhuis teater, Strand
datum: 14 Apr (18h30)
https://t.co/HJKACZRFNO
@ceciliamayvan@DiePlaasPatriot@AfrikaansM