Die #Bravo!-span maak ‘n draai op stel van sangeres Liezel Pieters se nuwe musiekvideo; ontmoet die akteur Gustav Gerdener wat in @BinnelandersTV kom amok maak, en meer!
Skakel in vanaand om 21:00 net op #kykNET@DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Ses nominasies by vanjaar se Silwerskerm Toekennings vir Film en Televisie! (DEEL 1)🎉🎥 Welgedaan, @hykieberg, Germandt Geldenhuys en Marlee van der Merwe! @kykNETtv@SilwerskermFees
Refentse het pa geword en stel die klein pienkvoet voor, dan ontmoet ons ‘n nuweling in @BinnelandersTV, Izette Blignaut.
En stel die eerste finalis in ons #Bravo! Revlon Styl-ikoon kompetisie bekend.
Skakel in vanaand om 21:00 net op #kykNET@DStv kanaal 144.
“Ek verstaan daardie vuur in haar – daardie dryfkrag om ʼn verskil te maak, maak nie saak wat nie,” sê Kate Roothman oor haar karakter. Lees meer: https://t.co/a4sLytQMRv @BinnelandersTV@kykNETtv
#MagdaLouw is terug – op die kassie én die verhoog en die #Bravo!-span loer in. Dan word daar gekuier by @BinnelandersTV en Jennifer Myburgh vat die nuwe @HyundaiSA Santa Fe Hybrid vir ‘n draai.
Skakel in vanaand om 21:00 net op #kykNET@DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Vandag gesels ons met akteurs Melinda Viljoen en Reynardt Hugo oor die troue van die jaar!
Skakel in:
📻: 94.2
📱: Jacaranda FM App
💻: https://t.co/Vasn1Dvaod
📺: DStv 858/ OpenView 602
@BinnelandersTV@kykNETtv
Vandag gesels ons met akteurs Melinda Viljoen en Reynardt Hugo oor die troue van die jaar!
Skakel in:
📻: 94.2
📱: Jacaranda FM App
💻: https://t.co/s31bfmWBuC
📺: DStv 858/ OpenView 602
@BinnelandersTV@kykNETtv
'@BinnelandersTV' akteurs Melinda Viljoen & Reynardt Hugo het met ons kom gesels oor hulle karakters se troudag.
Ons kan nie wag om te sien wat gebeur op 'Tertius' en 'Tracy' se groot dag nie!🤭
Luister die volle onderhoud hier: https://t.co/rRVpJpI6He
#DriveWithRobAndRoz
'@BinnelandersTV' akteurs Melinda Viljoen & Reynardt Hugo het met ons kom gesels oor hulle karakters se troudag.
Ons kan nie wag om te sien wat gebeur op 'Tertius' en 'Tracy' se groot dag nie!🤭
Luister die volle onderhoud hier: https://t.co/oI7CcKZb7z
#DriveWithRobAndRoz