Boere in Nood is n NPO wat se doel dit is om soveel boere as moontlik te help en dit sluit alle boere in maak nie saak van hoe groot klein hulle is nie
@BrotherBoer @ConCaracal@Andre_Ronin@VanniePlaas@afriforum Ons werk saam met verskeie Afriforum takke vervoer baie groot probleem afstande wat voer aan gery moet word maak dit geweldig duur . Moet dank se vir wat Afriforum doen
@maroelamedia
@Klankkoerant
#Boereinnood
Vrag voer word naby Schweizer Reinke gelaai. Baie dankie Machiel Grobbelaar vir baie vir baie goeie prys op bale . Vragte oppad na Deven .Boere betaal vir vervoer kostes en bale . Veilig ry Hurumba
@MiljoenvirSteve
@toekomsvonk@maroelamedia#Boereinnood
Vrag voer naby Ladybrand gelaai. Baie baie dankie. Howard en Nicolene Hobson vir die baie baie groot skenking Howard het 5 vragte geskenk n totaal van 305 bale. Vrag oppad na Victoria Wes en Laingsburg Veilig ry Dolf
@toekomsvonk@steve_hofmeyr
Vrag voer naby Ladybrand gelaai. Baie dankie. Howard Hobson vir die groot skenking. Vrag oppad na Olifantshoek Baie dankie aan Ds Steve en Gereformerde Kerk van Olifantshoekwat vir die vervoer kostes betaal Veilig ry Prosper.
@MiljoenvirSteve
@PretoriaFM
2 Vragte voer word naby Schweizer Reinke gelaai. Baie dankie Riaan Van Wyk vir baie goeie prys op bale . Vragte oppad na Deben en noord van Olifantshoek .
@Klankkoerant
@Netwerk24
Vrag viet wird naby Schweizer Reinke gelaai. Baie dankie Riaan Van Wyk . Vrag oppad na noord van Hotazel .Boere betaal vir vervoer kostes . Veulig ry Riaan.
@maroelamedia
@MiljoenvirSteve
@toekomsvonk
Vrag voer naby Ladybrand gelaai. Baie dankie. Howard Hobson vir die groot skenking. Vrag oppad na Beaufort Wes en Leeu Gamka. Boere betaal vervoer kostes Veilig ry Jacob
For those interested, the raw vote total projections right now (with 68% of the vote counted):
Total votes: 17 389 163
ANC votes: 9 963 276
DA votes: 3 637 632
EFF votes: 1 807 273
IFP votes: 609 863
FF+ votes: 461 573
That's a projected 65% overall turnout by the way.
Die Afrikaanse gemeenskapstasie, Pretoria FM, het pas planne bekendgemaak om ‘n nuwe Afrikaanse-musiek toekenningsgeleentheid van stapel te stuur.
https://t.co/PgeMuEGcyP
@steve_hofmeyr Die is n land van dubbel standarde al die klomp kommissie is n klomp gemors net om nog n klomp kadders groot salarisse te gee en te help om geld te steel
I can't lose this fight. I let it be for a year and all by its pretty self the Cape is beginning to understand where I come from. You can call me racist for showing not a photon of envy for these f*cking animals. The Tyranny of Entitlement is devouring South Africa.