@B212Adam @TheJLingzArmy @lionsofficial@Springboks Clarity on 1st half mall try ? Itoje steal on his knees? Le Roux TMO TRY ? Hamish Watson no Yellow card ? Well done to the lions. Looking forward to next week
Daar is egter nog vier ander internasionale maatskappye wat hidrobreking in Suid-Afrika wil doen. Saam kan ons hulle óók in hul spore stop. Ondersteun AfriForum en TKAG hierin: SMS “fracking” na 45354 (R1). @MarcusAfr@chrisjan02
.@MarcusAfr: Ons is daarvan oortuig dat AfriForum, die TKAG en ander drukgroepe se voortgesette aktivisme en deurlopende regsdruk op hidrobreekmaatskappye en die regering sal verseker dat ander maatskappye binnekort Shell se voorbeeld sal volg. #Fracking@chrisjan02
.@Shell het ook volgehou dat honderde duisende werksgeleenthede geskep sou word, maar die regering se eie studies dui egter slegs op ’n moontlike 3 000 werksgeleenthede, waarvan slegs 15% deur plaaslike Suid-Afrikaners gevul sou word. #Fracking@MarcusAfr@chrisjan02
.@Shell het aanvanklik aangedui dat hul ongeveer 485 biljoen kubieke voet (kv) gas in die Karoo sou kon onttrek – ’n syfer wat intussen na minder as 30 biljoen kv gedaal het. #Fracking@MarcusAfr@chrisjan02
.@Shell Suid-Afrika se besluit om skaliegasontginning in die Karoo te onttrek is ’n belangrike oorwinning vir almal wat hulle oor die omgewing ontferm. @MarcusAfr@chrisjan02