Het jy al jou kaartjies gekoop vir hierdie Vrydag (7 Februarie) by die Aasvoël Klub in #Bloemfontein? Stuur 'n epos na [email protected] of skakel 079 796 7975!
afrisgroot 2019! Dankie aan elkeen wat daar was! Indien jy nie dit kon bywoon nie, onthou om @AfrikaansIsGroot Vol. 12 deel van jou versameling te maak! #stillesoldate https://t.co/nbDkdaeMIK
Kyk nou net hier!!
Laerskool Concordia in Boksburg, Gauteng!
#StilleSoldate!
Dankie julle!
*** Kom maak 'n draai by die skool vanaf 07:00 tot 19:00 vanaand om saam met ons bloed te skenk! Saam kan ons 'n verskil… https://t.co/700mNuEzTk