Ons sien jou Saterdag 12 Oktober & Sondag 13 Oktober 11:00 by @grootplaasproe .π
Maak seker jy kry jou kaartjies by Computicket om die naweek saam met ons te kom geniet! ππΊπΆ
Kaartjies by: https://t.co/COgxP0l512
#diegrootplaasproe2019#diegrootplaasproe#agriexpo
Paarl Interskole 2019 is om die draai met @marulaboom & @dieWildberries Vrydag 2 Augustus 20:00 by Paarl Rugby Club Pub & Grub. ππ
Sien jou daar! ππΊπΆ
Onthou mΓ΄reaand tree ons op saam met 'n lekker 'Sushi special' by John Dorys Fish, Grill, Sushi - Paarl Mall! π±π£
En Saterdag kuier ons saam met julle by Krystal Beach Hotel se Oeh La La Cocktail Lounge. πΉπ
Sien jou die naweek! ππΊπΆ