Top Tweets for #Atkv
Dis weer tyd vir die InniBos Boekenaweek op Kaapsehoop. Daar is meer as genoeg op die spyskaart vir enige leek, fynproewer en gewone feesganger.
Stuur jou mening na 062 533 2049.
@Innibosfees
π° Kry jou eksemplaar Vrydag landwyd.
#DiePapier #InniBos #Boekenaweek #ATKV

Vir bykans vyftig jaar is ATKV-Applous βn tuiste waar jong sangers hul stemme laat hoor en hul talent op Suid-Afrika se mees gesogte koorverhoog uitleef. Die wenners van die laaste gala-aand is nou bekend. Lees hier meer: https://t.co/8JUYgYDQMn
#Afrikaans #kore #applous #ATKV
RSG en die ATKV bring βn unieke klank en karakter na die 25ste Toyota Stellenbosch Woordfees β en jy is uitgenooi. Van 12-19 Oktober is die RSG/ATKV-vierkant agter die US-museum die plek waar stories en stemme saamkom.
#Afrikaans #rsg #ATKV

Suzanne Paxton en ander geliefde RSG-stemme kuier saam met jou by die Woordfees β regstreeks uit die RSG/ATKV-vierkant. Maak seker dat jy nie Kommentaar met Suzanne Paxton van 20:00-21:00 op Sondag 12 Oktober misloop nie.
#Afrikaans #rsg #ATKV #woordfees

RSG en die ATKV se vierkant by die 25ste Toyota Stellenbosch Woordfees beloof om βn ruimte vir geselligheid te wees wat jy nie wil misloop nie. Kom draai van 11 tot 19 Oktober by die RSG/ATKV-vierkant by die US-museum! https://t.co/SxFMxQAaYL
#Afrikaans #RSG #ATKV
Gelukkige Vadersdag! Vandag vier ons al die wonderlike paβs! Deel diΓ© plasing om jou pa of vaderfiguur spesiaal te laat voel.
#Afrikaans #pappa #pa #vader #vadersdag #ATKV

Nuwe Γ©n ou legendes het onlangs βn uitsoekgehoor betower ter viering van 50 jaar se vermaak op die ATKV se immergewilde Crescendo-platform. Lees hier meer oor Crescendo Goud.
https://t.co/lQ6gg3uIWZ
#Afrikaans #musiek #crescendo #ATKV
@Nics86137044 @_Mr_T33 @GaytonMcK The school programs are top notch. My daughter was involved in multiple school shows and they performed in front of many arts programs in the country. Just 2 Afrikaans organization to name a few. We are ready as a country.
#ATKV
#OPDIETONGAF
Luister en deel Ernst van Zyl van #Afriforum se gedagtes oor #Geloftedag
#Afrikaans #Solidariteit #SAAI #Sakeliga #Bloedrivier #Voortrekkers #ATKV #FAK
https://t.co/bt4HXPWIr4
π½π πππ π¨ Μπ₯πππ€ π₯π ππ π₯ππ§ππ₯π πͺπ π¦π£π€πππ ππ§ππ£πͺ πππͺ. β
#nftart #lgbtq #nftcollector #cryptoartist #wezenaar #rickwezenaar #atkv #hope
https://t.co/IkZ02SWDb4
Volg @Opinor_org en lees insiggewende artikels in mooi #Afrikaans Nog 'n @Afriforum inisiatief. #SuidAfrika #Solidariteit #ATKV #filosofie Deel met vriende en familie.
| NUUT |
Balanseertoertjies en misplaaste selfvertroue: Hoe kontrakteurs kultuur steel
Deur Joost Strydom (@StrydomJoost)
https://t.co/46tpiOht0g
Die rooftog verlede week by die ATKV Buffelspoort-vakansieoord in Noordwes is een van verskeie wat oor die jare by oorde, lodges en hotelle in die land plaasgevind het. β‘οΈ https://t.co/GCDgYaybGQ || #Buffelspoort #ATKV @SusanCilliers
Die rooftog verlede week by die ATKV Buffelspoort-vakansieoord in Noordwes is een van verskeie wat oor die jare by oorde, lodges en hotelle in die land plaasgevind het. β‘οΈ https://t.co/XqXOVS58nV || #Buffelspoort #ATKV @SusanCilliers
Die rooftog verlede week by die ATKV Buffelspoort-vakansieoord in Noordwes is een van verskeie wat oor die jare by oorde, lodges en hotelle in die land plaasgevind het. β‘οΈ https://t.co/uVehSwDbIe || #Buffelspoort #ATKV @SusanCilliers

OUT NOW: 21-year-old Mitchells Plain-born singing sensation @JodiJantjies1 will release her 10-track DEBUT album titled, WOORDE, across all major digital music platforms.
#clientnews
#jodijantjies
#atkv
#southafricantalent
#publicity
#publicrelations

We won a πͺΆThank you β¦@ATKVSAβ© for recognising the teamβs commitment to the creation of a reading culture amongst kids #ATKV #readtodream #dreamtoread https://t.co/P4M5fg77uF
Met groot trots kan ons sΓͺ dat die volgende #weesdieverskil-buitelugbord by Burgersdorp opgerig is ... en daar volg spoedig nog een.
#weesdieverskil! #ATKV-tak Stormberg

Hier is vandag se finaliste van @DieWoordeboek
se #Nuutskeppingskompetisie in samewerking met
@zarsg en @ATKVSA. Stem nou en luister mΓ΄reoggend na @MonSpek1 om te hoor wie die wenner is.
#Afrikaans #WoordeboekvandieAfrikaanseTaal #nuutskepping #atkv #rsg

Hier is vandag se finaliste van @DieWoordeboek se #Nuutskeppingskompetisie in samewerking met @zarsg en @ATKVSA. Stem nou en luister mΓ΄reoggend na @MonSpek1 om te hoor wie die wenner is.
#Afrikaans #WoordeboekvandieAfrikaanseTaal #nuutskepping #atkv #rsg

Last Seen Hashtags on Sotwe
SANGE_AAAAAAAAAAH
Seen from Peru
stw
Seen from Indonesia
momsonn(**)*****
Seen from Mexico
ν¨λ
Seen from Korea
milfbarbie
Seen from Pakistan
roodcast
Seen from United States
ΰΈ£ΰΈ±ΰΈΰΈΰΈ²ΰΈΰΉΰΈΰΈΰΈ£ΰΈΰΈΉΰΈ£ΰΈΰΉ
Seen from Thailand
momson (***--------**)****+filter:native_video
Seen from Netherlands
chesgapereborn
Seen from United States
BBC
Most Popular Users

Elon Musk 
@elonmusk
241.5M followers

Barack Obama 
@barackobama
119M followers

Cristiano Ronaldo 
@cristiano
113.9M followers

Donald J. Trump 
@realdonaldtrump
111.8M followers

Narendra Modi 
@narendramodi
107.2M followers

Rihanna 
@rihanna
98.6M followers

NASA 
@nasa
92.4M followers

Justin Bieber 
@justinbieber
91.8M followers

KATY PERRY 
@katyperry
89.7M followers

Taylor Swift 
@taylorswift13
83.6M followers

Lady Gaga 
@ladygaga
75.1M followers

Virat Kohli 
@imvkohli
72.9M followers

Kim Kardashian 
@kimkardashian
70.8M followers

YouTube 
@youtube
68.8M followers

Neymar Jr 
@neymarjr
65.9M followers

Bill Gates 
@billgates
64.9M followers

Selena Gomez 
@selenagomez
62.8M followers

The Ellen Show
@theellenshow
62.3M followers

CNN 
@cnn
61.8M followers

X 
@x
60.7M followers













