Top Tweets for #CountryisGroot
ONS SIEN JOU VANAAND HARTENBOS!!
ATKV-Hartenbos Amfiteater
Kaartjies aanlyn by iTickets,, of klik hier: https://t.co/QjovBm5lcQ of by die hek
#Virseker #kykNET #Toyota #LaeveldAgrochem #Belgravia #jacarandafm

Het jy gehoor? π€ #CountryIsGroot met @steve_hofmeyr en Vriende is nou ook op alle digitale platforms beskikbaar. Vertel jou vriende. Dit sluit YouTube ook in! Klik gou hierso en kies jou stromingsdiens: https://t.co/Z1O3tYiUdw
@ririnel @RicusNel1 #DemiLeeMoore
Hierdie is beslis van my gunsteling hoogtepunte van jou tydens #CountryIsGroot @ririnel voorwaar vermaak uit die heel boonste gestaltes uit!!! ππ»ππ»ππ» @AfrIsGroot

Hierdie is van my heel gunsteling oomblikke van jou tydens #CountryIsGroot @RicusNel1 waarlik vermaak uit die heel boonste gestaltes uit!!!ππ»ππ»ππ» @AfrIsGroot

Hier is so paar van my heel gunsteling oomblikke tydens #CountryIsGroot van jou @steve_hofmeyr hierdie was amper 2 ure se propvol genot en vermaak uit die heel boonste rakke!!!ππ»ππ»ππ» @AfrIsGroot

#CountryIsGroot baie dankie @AfrIsGroot dat julle diΓ© konsert vir ons toegangklik gemaak het d.m.v jul #inbly platvorm. Hier is so paar van my gunsteling oomblikkeπ€ πΈπ₯ @steve_hofmeyr @RicusNel1 @ririnel #DemileeMoore @porraboer #JuanfloorsOosthuizen #BartloVisagie
So wat maak jy Vrydagaand 8 Mei 19H00 π€ Kom kuier saam met #SteveEnVriende met #CountryIsGroot konsert as deel van @AfrIsGroot se #INBlyKonserte ππΈπΌ Kaartjies nou beskikbaar by @Computicket @steve_hofmeyr @RicusNel1 Demi-Lee Moore & @ririnel ππ

Ons almal hou van country-musiek, of hoe? π€ Skop jou Vrydag af met die splinternuwe #CountryisGroot-speellys, spesiaal vir jΓ³ΓΊ deur ons op @Spotify saamgestel!
Vol hierdie skakel: https://t.co/1n2ZuYhJn0

Sommer baie groter as Jo Black, Snotneus en kie!! #CountryIsGroot
Dankie ALMAL. Wat 'n aand. Ek sal dit nie maklik vergeet nie. #CountryIsGroot

Wow! Al wat ek ons se! Dankie @steve_hofmeyr, @RicusNel1, @ririnel en @DemiLeeMooreSA vir n absoluut fantastiese aand! Kan nie wag vir die DVD nie, maar dit sal nie dieselfde wees nie. Julle het gekook! #CountryIsGroot @AfrIsGroot


#CountryIsGroot #HelpendeHand @solidariteit @SolidariDirk @steve_hofmeyr @DemiLeeMooreSA @AfrIsGroot @AfrikaansM @ReneRouxSHH


Jy kan vanaand sorg dat daar nie nog 'n kind honger gaan slaap nie.#StopHonger.. onthou on jou @AfrIsGroot #verjaardagkalender na afloop van #CountryIsGroot hier in die arena te koop! @SolidariDirk @solidariteit @ReneRouxSHH @maroelamedia @AfrIsGroot @AfrikaansM

Kyk hulle sΓͺ Afrikaans is groot maar Country is net so groot! Die plek is vol en hier is gees. @devon_hofmeyr @willempet @steve_hofmeyr #AfrikaansisGroot #CountryisGroot #SunArena

#CountryIsGroot .. Sien ons jou hier vanaand? @AfrIsGroot @AfrikaansM @MusiekNou @JohanCVenter @ReneRouxSHH @steve_hofmeyr @ririnel @solidariteit @DemiLeeMooreSA
Lekker lekker #CountryIsGroot π€ π’
ons sien uit Steve Hofmeyr Demi Lee Moore β attending Country is Groot met Steve Hofmeyr en vriende. at Sun Arena at Times Square https://t.co/UeNC7pqpPz
Last Seen Hashtags on Sotwe
η«ι£γθιΊ¦
Seen from United States
γ γ γ‘γγγ‘
trinidad
ΩΩΩΩ
Seen from United Kingdom
AdrianaChechik
Seen from Turkey
ΰΈΰΈ£ΰΈ²ΰΈΰΈ’ΰΈ΄ΰΈ
Seen from Thailand
ΠΏΠ»ΡΠ²ΠΊΠΎΠ²Π°ΡΠΎΡΠΎΠ³ΡΠ°ΡΡΡ
Seen from Korea
η·δΊΊθ
Seen from Germany
Ψ―ΩΩΨͺ_Ψ¨Ψ―ΩΩΩΩΩ
Seen from Italy
Ψ¨ΩΩ_Ψ§ΩΩΩΩΨ©
Most Popular Users

Elon Musk 
@elonmusk
241.2M followers

Barack Obama 
@barackobama
119.1M followers

Cristiano Ronaldo 
@cristiano
112.7M followers

Donald J. Trump 
@realdonaldtrump
111.8M followers

Narendra Modi 
@narendramodi
107.1M followers

Rihanna 
@rihanna
98.2M followers

NASA 
@nasa
92.2M followers

Justin Bieber 
@justinbieber
91.4M followers

KATY PERRY 
@katyperry
88.9M followers

Taylor Swift 
@taylorswift13
82.8M followers

Lady Gaga 
@ladygaga
74.3M followers

Virat Kohli 
@imvkohli
71.8M followers

Kim Kardashian 
@kimkardashian
70.4M followers

YouTube 
@youtube
68.8M followers

Neymar Jr 
@neymarjr
64.7M followers

Bill Gates 
@billgates
64.6M followers

The Ellen Show
@theellenshow
62.4M followers

Selena Gomez 
@selenagomez
62M followers

CNN 
@cnn
61.8M followers

X 
@x
60.8M followers



























