Top Tweets for #DapperMedia
Seisoen 2 van Byt & Buskruit is amptelik hier!
In die eerste episode van reeks 2 kuier Adam Tas by Elvis Blue in Knysna.
Jy kan hierdie reeks gratis en verniet kyk deur op die volgende skakel te klik: https://t.co/4WgdKLYjnI
#Byt&BuskruitSeisoen2 #DapperMedia

Bernicewest se tuiskonsert gee jou 'n eksklusiewe voorsmakie van wat jy kan verwag van die splinternuwe wat binnekort beskikbaar is.👏👏👏
Koop jou kaartjie nou hier https://t.co/0N9liW9JRG.💃
#DapperMedia #Tuiskonserte #BerniceWest
@InhoudHuisMus

Die dag is hier🍾
Dapper Media gee vir jou die geleentheid om @Bernicewest se eerste vertoning van die jaar (glo dit of nie) te kan geniet.
Koop jou kaartjie vir hierdie tuiskonsert deur op die skakel te klik: https://t.co/0N9liW9JRG
#OndersteunOnsKunstenaars #DapperMedia
Het jy al jou @Pieter_Koen tuiskonsertkaartjie gekoop?
Indien nie gaan jy moet wikkel, want die laaste dag is hier!
Kaartjies is slegs R69 en is beskikbaar hier: https://t.co/3oYEszGc3L
Dis hope pret en beslis een wat jy nie wil mis nie.
#DapperMedia #Tuiskonserte #PieterKoen

Moeg vir die grendelstaat en om heeltyd by die huis te wees?
Kikker jou naweek op met Jo Black se tuiskonsert, eksklusief op Dapper Media.
Koop jou kaartjie hier: https://t.co/55C7eA50qE
#DapperMedia #Tuiskonsert #JoBlack

Jo Black se tuiskonsert bied die geleentheid om te hoor hoe die liedjies aanvanklik geklink het toe dit maar nog net minute oud was.
Klik op die skakel in ons bio en kry jou kaartjie nóú!
Tuiskonserte is eksklusief beskikbaar op Dapper Media
#DapperMedia #JoBlack #Tuiskonserte

Daar is net bietjie meer as 24 uur oor om APPEL se tuiskonsert eksklusief op Dapper Media te geniet - en hierdie wil jy nie mis nie.
Jy gaan lag, jy gaan huil, jy gaan waardeer.
Klik hier om jou kaartjie te kry: https://t.co/8faiDE7Br6
#DapperMedia #Tuiskonsert #Appel

Geniet @AppelPatriot se tuiskonsert eksklusief op Dapper Media. Maak seker jy kry jou kaartjie en geniet saam die stories en emosies agter die liedjies.
Klik hier om jou kaartjie te kry: https://t.co/8faiDE7Br6
#DapperMedia #Tuiskonserte #Appel

Ondersteun ons kunstenaars!
Dapper Media se tuiskonserte is familie vermaak wat jy op enige toestel in die gemak van jou eie huis kan geniet.
Klik op die link in ons bio of gaan na https://t.co/7IxbvMxPMv om nou jou kaartjie te koop
#DapperMedia #Tuiskonserte

#Covid19Krisisplan - Ondersteuning aan die kunste
Die @dieFAK @maroelamedia die Solidariteit Beroepsgilde vir die Kunste en #DapperMedia gaan planne uitrol om kunstenaars te beskerm. https://t.co/7HnazeYfPW @SBeweging
@SomsWenDieWolf se debut musiekvideo kan nou gesien word eksklusief by #DapperMedia:
https://t.co/bqcqE2AAoY
#BlackFriday2019 #Lekker #Afrikaans #SwaarMetaal #Rock #AIG #Aitsa #SomsWenDieWolf
@WilnaIce @BokRadio @WynandvHeerden #BokTV en #DapperMedia is stadig besig om jou alternatiewe te skep. Breek weg. Geniet.
Dankie aan al die Pa's! Mag dit vir julle 'n mooi #Vadersdag wees!
.
.
.
.
.
#Vadersdag #DapperMedia #StaanDapper #OnsMenseOnsMusiek #MyPaisMyHeld #Onsisliefvirjulle #Dankbaar #MyPaIsDieSterkste #Elkedagdankbaar #Sogeseend #Afrikaans #Trots #YSTERS

Dankie Dapper Media en Adam Tas vir die ongelooflike ondervinding. Ek sien uit na die program #bytenbuskruit.
#dappermedia #adamtas #bytenbuskruit #visvang #kalaharijag #bosveld #bosvuur #musiek #saamsing #kook #eland #elandcarpaccio

Here we go guys - be the first to see Crazy Love Is OFFICIAL MUSIC VIDEO! I am so excited to share this with you! Thanks to everybody that was involved in the making of this #dappermedia #forumfilms #perdobarbosa.You guys rock! https://t.co/ufQRmX1HYg

Last Seen Hashtags on Sotwe
스캇
Seen from Korea
سالب_تبوك
omegle()*** + filter:native_video
Seen from Turkey
furryscat
Seen from Poland
nolimit #nolimit #momson
Seen from United States
Uflash
Seen from Spain
nolimit() +filter:native_video
Seen from United States
ชายแท้รับงาน
Seen from Thailand
ป่าซาง
Seen from Thailand
รุ่นใหญ่ชอบเย็ด
Seen from Thailand
Trends for you
Most Popular Users

Elon Musk 
@elonmusk
240.6M followers

Barack Obama 
@barackobama
119.2M followers

Donald J. Trump 
@realdonaldtrump
111.7M followers

Cristiano Ronaldo 
@cristiano
110.6M followers

Narendra Modi 
@narendramodi
107M followers

Rihanna 
@rihanna
97.6M followers

NASA 
@nasa
92.2M followers

Justin Bieber 
@justinbieber
90.9M followers

KATY PERRY 
@katyperry
87.6M followers

Taylor Swift 
@taylorswift13
81.5M followers

Lady Gaga 
@ladygaga
73M followers

Virat Kohli 
@imvkohli
69.9M followers

Kim Kardashian 
@kimkardashian
69.8M followers

YouTube 
@youtube
68.7M followers

Bill Gates 
@billgates
63.9M followers

Neymar Jr 
@neymarjr
62.6M followers

The Ellen Show
@theellenshow
62.4M followers

CNN 
@cnn
61.9M followers

X 
@x
60.8M followers

Selena Gomez 
@selenagomez
60.7M followers







