Top Tweets for #GeDIG
Anlässlich der heutigen Anhörung zum #Digitalgesetz #GeDIG lobt die Vorstandsvorsitzende des AOK-Bundesverbandes, Dr. Carola Reimann, den Gesetzesentwurf. Gleichzeitig meldet die AOK bei einigen Themen noch Nachbesserungsbedarf an: https://t.co/PTFKIKyhdT

sama sama delulu mah santai aja anjengggg gausah saling tonjok baku hantam gBLOSGSGSG KOCAG
kecuali fetishizer dan lainnya itu mah gue #gedig palanya satu persatu

“Hier is die huis, oupa, wat jy gebou het en hier is die tuin wat jy aangeplant en so lief gehad het.” Lees hier Leunis van Rooyen se gedig “erfgename”. Lees meer:
https://t.co/07lW1jij9g #Afrikaans #gedig #taal @Taaltoffie
"Die ander sink in donker strome,
maar volgens wie en watter drome
word die skepping ingeskeep: die ark
met pare-pare chromosome?" – DJ Opperman
#Afrikaans #gedig #digter #digkuns

Die Rottweiler Teorie.
#Ramblings in #Afrikaans
#AfrikaansIsGroot #Gedig #Scribble #Gedagte #Rotweiler #Poem #Poetry #SouthAfrica #SouthAfrican #Trending

Voor Winter Reen | n #Poem in #Afrikaans Ek dans kaalvoet in die reen
Terwyl die saggies sous
Op die rooi-sinkdak van my pandokkie .... #Gedig #Digter #AfrikaansGedig #Blogpost #Woorde #Skrywer https://t.co/BcSHbZgRea

"Gewis en seker is die woord:
die skatte wat ons opvergaar,
ondanks die sterkste slot en koord
word net vir mot en roes bewaar." – Eugène N. Marais
#Afrikaans #gedig #digter #digkuns

Hierdie is ʼn gedig vir elke ouer en grootouer met ʼn kind en kleinkind in die buiteland. Lees meer:
https://t.co/vUL9hQPRek #Afrikaans #gedig #ouerskap #emigrasie
Gee al julle bekommernisse aan God oor, want Hy gee vir julle om.
1 PETRUS 5:7 NLV
#Gedig #afrikaansgedig #castallyourcaresonhim #afrikaans #gedigte #Christen #ChristianPoetry #poetry #Afrikaanspoetry

23 Tage bis zur #LandtagswahlNRW
Listenplatz 23: Dietmar Gedig
Der Polizist #Gedig von der #noAfD #Solingen, gegen die ein Verfahren wegen Volksverhetzung läuft, bechimpfte Angela #Merkel als „wahnsinnig“ und „kriminell“


Ons sluit Februarie af as die maand van liefde met die talentvolle illustreerder Chris Venter se laaste illustrasie (in 'n reeks van vier) van ’n bekende gedig.
#Afrikaans #liefde #februarie #gedig

"Jy het my meer gegee as die droom van een nag:
al die verlore drome van my kindertyd het teruggekeer,
en in my oë het jy sterre aangesteek,
te helder om te vlug vir die daglig." – Elisabeth Eybers
#Afrikaans #liefde #februarie #gedig

Leefjare sou ek gee
om hierdie deel vir jou te stap.
Ek is bestand, bekend met onraad,
deurwinter, gesout, gelooi;
– Corné Coetzee
#Afrikaans #gedig #digter #digkuns

Februarie is die maand van liefde - en ons het spesiaal vir die talentvolle illustreerder Chris Venter gevra om vir ons vier unieke illustrasies te doen met bekende gedigte. Kyk uit vir dié illustrasies - dit sal jou hart sommer warmer laat klop!
#Afrikaans #liefde #gedig

Verbeel ek my
of het die warrelwind
op die stofpad
na jou hart
my trane
afgedroog
#afrikaans #gedig #poetrycommunity #WritingCommunity #landscapephotography
Photo by WHJ Botha (1960 - 2020)

Last Seen Hashtags on Sotwe
Trends for you
Most Popular Users

Elon Musk 
@elonmusk
240.8M followers

Barack Obama 
@barackobama
119.2M followers

Donald J. Trump 
@realdonaldtrump
111.7M followers

Cristiano Ronaldo 
@cristiano
111.4M followers

Narendra Modi 
@narendramodi
107M followers

Rihanna 
@rihanna
97.8M followers

NASA 
@nasa
92.2M followers

Justin Bieber 
@justinbieber
91.1M followers

KATY PERRY 
@katyperry
88.1M followers

Taylor Swift 
@taylorswift13
81.9M followers

Lady Gaga 
@ladygaga
73.5M followers

Virat Kohli 
@imvkohli
70.5M followers

Kim Kardashian 
@kimkardashian
70M followers

YouTube 
@youtube
68.7M followers

Bill Gates 
@billgates
64.1M followers

Neymar Jr 
@neymarjr
63.4M followers

The Ellen Show
@theellenshow
62.4M followers

CNN 
@cnn
61.9M followers

Selena Gomez 
@selenagomez
61.1M followers

X 
@x
60.8M followers















