Top Tweets for #Gunstelinge
Witaas. Nederige koningskos. Bros gediepbraai. Gedoop in kewpie mayo @MariusVinea #whitebait #fried #gunstelinge #kewpie

#AgriExpo Landbouproe-reeks @Woordfees SHIRAZ & WILDSVLEIS Kom ervaar hoekom SA #Shiraz as van die beste pasmaats vir wildsnitte beskou word, met Edmund Terblanche @Shiraz_SA @LaMottewine & @BertusBasson @OvertureRestrnt Saterdag 2 & 9 Mrt 12:00 https://t.co/PlETgmRfZz

Jy het vanjaar op die verhoog gesien by #Krone5 en nou kan jy @Angel_DeLange_ Blad debuut album aanlyn luister van haar eie gunstelinge wat sy bietjie afgestof het. Klik op die skakel en kry die album nou: https://t.co/LMbyukIH8h
#VatMyTerug #Country #CountryRock #Gunstelinge

Hoe awesome is dit nie!! @Jay_du_Plessis en @KurtOfficial Baie geluk met die Ghoema wat julle deel! #gunstelinge 👏👏🎉🎉
@AfrIsGroot Kaap is amper hier! Kan nie wag om julle te sien nie! 🙌 @JduPlessis @Jay_du_Plessis @LianieMay @MoniqueSteynSA @KurtOfficial #gunstelinge
Ons tel die #AiGTop10 af! Die immergewilde @LaurikaRauch se album #Gunstelinge is op nommer 10. Aanhangers kan uitsien na 'n splinternuwe verwerking van Kyk Hoe Glinster die Maan.
#Afrikaans #Groot #ikoon #ster #Blou #StuurGroeteAanMannetjiesRoux #Sonvanger

@WillemBotha kuier vanaand weer in jou #sitkamer met die #Afrikaanse #Top20 op kykNET NOU.
Moet dit nie misloop nie!
kykNET
#Afrikaans #Musiek #gunstelinge #treffers

Skakel vanaand om 19:30 in op SABC 2 vir ‘n Kliphard episode met Laurika Rauch! Haar nuwe album #Gunstelinge is nou op die rak, beskikbaar op iTunes en kan ook op JOOX gestream word. Skakel gerus in.

@LaurikaRauch het die gehoor betower met #DieReis by #AiG2017Pta. Kry die lied op haar album #Gunstelinge.

@LaurikaRauch het haar liedjie #DieReis gesing by #AiG2017Pta. Gehou van wat jy hoor? Kry dit nou op haar nuwe album #Gunstelinge - landwyd en ook aanlyn.

Skakel in op Groot FM. Laurika Rauch gesels oor haar nuwe album, #Gunstelinge, asook die nuwe weergawe van Kyk Hoe Glinster Die Maan, vir die film Liewe Kersfeesvader.

Skakel in op Groot FM. Laurika Rauch gesels oor haar nuwe album, #Gunstelinge, asook die nuwe weergawe van Kyk Hoe Glinster Die Maan, vir die film Liewe Kersfeesvader.

Nóg gunstelinge van die legendariese @LaurikaRauch is nou op iTunes beskikbaar. Met 'n splinternuwe weergawe van Kyk Hoe Glinster Die Maan vir die film, Liewe Kersfeesvader. Klik hier: https://t.co/B8GL01cz1B #Gunstelinge

Ons vier Laurika Rauch se verjaarsdag met die vrystelling van haar nuwe album, #Gunstelinge, wat van vandag landswyd in winkels beskikbaar is. Wat is jou gunsteling Laurika Rauch lied?

Van volgende week op die rakke. “Hierdie is nóg gunstelinge van my” vertel Laurika. “Van my liedjie-kinders wat ook weer ‘n plekkie onder die son moet kry. Ek het ‘n verhouding met hulle almal. So dié album bevat nóg van my gunsteling liedjies oor die jare”. #gunstelinge

@rsgjacobs @zarsg @Amorersg @kobusburger Dit bring lekker herinneringe terug. Gaan sommer more weer daarna luister. En dan opvolg met Bloedlyn, en Ragel! #Gunstelinge #RadioDrama
SA het wonderlike talent in die vermaaklikheidsbedryf maar @andrelotter en @MarissaDrummond staan v my uit. #gunstelinge

Last Seen Hashtags on Sotwe
نياك_جزائري
Seen from Algeria
หลุดนักเรียน
Seen from Thailand
bop
Seen from United States
ပေါက်ပေါက်ဆုပ်
Seen from Thailand
Desi4BBC
Seen from India
ai短剧
Seen from Singapore
nisabölükbaşı
Seen from Turkey
سكس_محارم_عائلى
Seen from United States
cogan sex
Seen from Switzerland
konyatravesti
Seen from Turkey
Trends for you
Most Popular Users

Elon Musk 
@elonmusk
241.5M followers

Barack Obama 
@barackobama
118.9M followers

Cristiano Ronaldo 
@cristiano
114.6M followers

Donald J. Trump 
@realdonaldtrump
111.8M followers

Narendra Modi 
@narendramodi
107.1M followers

Rihanna 
@rihanna
98.7M followers

NASA 
@nasa
92.3M followers

Justin Bieber 
@justinbieber
91.8M followers

KATY PERRY 
@katyperry
90.1M followers

Taylor Swift 
@taylorswift13
84M followers

Lady Gaga 
@ladygaga
75.5M followers

Virat Kohli 
@imvkohli
73.5M followers

Kim Kardashian 
@kimkardashian
70.9M followers

YouTube 
@youtube
68.8M followers

Neymar Jr 
@neymarjr
66.5M followers

Bill Gates 
@billgates
65.3M followers

Selena Gomez 
@selenagomez
63.1M followers

The Ellen Show
@theellenshow
62.2M followers

CNN 
@cnn
61.7M followers

X 
@x
60.7M followers













