Top Tweets for #Kopskuif
Prof. Johan Anker gesels oor die uitdagings rondom leesbegrip (op alle vlakke), die belangrikheid daarvan en die verband tussen lees en die skep van betekenis. #kopskuif

Dis bibberend! 🥶🥶🥶 Maar die onderwysers by die SOS-Nasionale Kongres 2022 is kookwater! Deel 3 #Kopskuif

Dis bibberend! 🥶🥶🥶 Maar die onderwysers by die SOS-Nasionale Kongres 2022 is kookwater! Deel 2 #Kopskuif

Tegnologie sal onderwysers nooit vervang nie, maar dit kan sinvol aangewend word om ons lewe te vergemaklik. Mariesa Candiotes en Lamprecht Lötter bied vandag 'n sessie aan oor APP-soluut fantastiese tegnologie. #Kopskuif

Hou Afrikaans medium skole so lank as moontlik Afrikaans en hou die skole so lank moontlik vol ~ Dr. Theuns Eloff. #kopskuif
Volgens Theuns Eloff is dat Afrikaanse onderwys se belangrikste doelwit om sover as moontlik staatsbestand te wees. Dit kan gedoen word deur saam met vennote te werk en ook om nuwe organisasies te sit waar ʼn vakuum ontstaan. #kopskuif

Wilna van Heerden, skoolhoof van Hoër Meisieskool Bloemhof, gesels oor die Vryheid van bestuursverantwoordelikhede binne ’n openbare skool. #kopskuif

Ons het 'n saal vol skoolleiers by die SOS-Nasionale Kongres 2022. Ons hoop elkeen van u het vandag 'n inspirerende ervaring en kom werklik tot 'n #kopskuif oor die moontlikhede in die onderwys.

Wikus Buys is die eerste spreker by die SOS-Nasionale Kongres 2022. Hy bemoedig skoolleiers oor die hoop vir onderwys vanuit die Bybel. #kopskuif

KOPSKUIF IN LEIERSKAP! Die eerste dag van ons kongres het amptelik afgeskop. Baie dankie aan die koor van Afrikaanse Hoër Seunskool - Affies wat die dag op 'n besonderse manier geopen het. #Kopskuif

Skakel Saterdag 11 Junie van 16:00 tot 17:00 in op 729 Kaapse Kansel, wanneer Beverley McKelly, takvoorsitter, op Kopskuif gesels oor hul werksaamhede en die verskil wat dié tak maak. Die program is ook hier as potgooi beskikbaar: https://t.co/TBSO8zmAXC
#Afrikaans #kopskuif

🔸 ONS LOODS VANDAG
10:00 regstreeks op Facebook!
Die #OnsSalSelf-WOORD is #kopskuif. Wys ons met 'n foto wat beteken die woord vir jou👇 Deel dit hier of gebruik die #OnsSalSelf en noem @solidariteit

Thank you #president @CyrilRamaphosa for scheduling your #COVID19SA address to the nation for 19:00 tonight so that we can all first watch #OmgeeEngele at 18:00 on @viatv and #Kopskuif at 18:30
In die tweede episode van #OmgeeEngele: Lordwick Kgatle het elke dag rommel opgetel en herwin sodat hy met dié geld vir sy studies kon betaal. Met die hulp van die engele in sy lewe kon hy sy droom verwesenlik.
Kyk om 18:00 saam wat het gebeur.
@RomansPizza @jacarandafm
Ons het twee splinternuwe programme wat vanaand begin! In #OmgeeEngele om 18:00 herbesoek @jacarandafm se Good Morning Angels die mense wat deur ander se goeie dade geraak is en in #Kopskuif om 18:30 volg ons ses deelnemers se reis na ‘n gesonder leefstyl.
Saterdag gesels #KOPSKUIF met die @DieHooflig oor hoe die @ATKVSA Crescendo jongmense se drome vlerke gee. Skakel in saam met @MelvinaMM vanaf 4 nm op Radio Kaapse Kansel 729AM, luister op ons toepassing, of aanlyn https://t.co/8AXVwr8PVF #Radiokaapsekansel #Afrikaans

Saterdag (27 Junie) gesels #KOPSKUIF oor "Gestremdhede & COVID-19" met Dr. Marlene le Roux. Skakel in saam met @MelvinaMM vanaf 4 nm op 729AM, luister op ons toepassing, of aanlyn https://t.co/h3zsaRa4dI @ATKVSA #radio

"Wedersydse kwesbaarheid & selfsorg" is komende Saterdag se #KOPSKUIF tema. Ons gesels met Dr. Anthea Jacobs, US. Skakel in Saterdag (23 Mei) saam met @MelvinaMM vanaf 4nm op Radio Kaapse Kansel 729AM, luister op ons toepassing, of aanlyn https://t.co/zKP5DPdZ7W @ATKVSA

Saterdag gesels #KOPSKUIF oor die relevansie van moedertaal in die Vierde Industriële Revolusie met Rozeldi Trollip, @ATKVSA projekorganiseerder: Taal. Skakel in saam met @MelvinaMM vanaf 4nm op 729AM, luister op ons toepassing, of aanlyn https://t.co/VHm5OAsYf5 #onderwys #radio

Last Seen Hashtags on Sotwe
Bennybbc
Seen from United States
snapchat()************************************************************************************** **filter:native_video()
Seen from Turkey
太妹
Seen from United States
MGAI
Seen from Japan
animefeet
Seen from France
randomchat
Seen from Italy
wata #hard
Seen from Malaysia
azstylist
Seen from United States
palegun
Seen from Puerto Rico
brosis()()()()*****()() filter:videos
Seen from United States
Most Popular Users

Elon Musk 
@elonmusk
240.5M followers

Barack Obama 
@barackobama
118.7M followers

Cristiano Ronaldo 
@cristiano
114.4M followers

Donald J. Trump 
@realdonaldtrump
111.8M followers

Narendra Modi 
@narendramodi
107M followers

Rihanna 
@rihanna
98.7M followers

NASA 
@nasa
92.2M followers

Justin Bieber 
@justinbieber
91.8M followers

KATY PERRY 
@katyperry
90M followers

Taylor Swift 
@taylorswift13
84M followers

Lady Gaga 
@ladygaga
75.5M followers

Virat Kohli 
@imvkohli
73.4M followers

Kim Kardashian 
@kimkardashian
70.8M followers

YouTube 
@youtube
68.7M followers

Neymar Jr 
@neymarjr
66.4M followers

Bill Gates 
@billgates
65.2M followers

Selena Gomez 
@selenagomez
63M followers

The Ellen Show
@theellenshow
62.1M followers

CNN 
@cnn
61.7M followers

X 
@x
60.6M followers
















