Top Tweets for #Top20Toer
Het jy uitgemis om saam met @WillemBotha en @Franjadp te kuier op die @kykNETtv Top20-toer? Skakel vanaand, om 19:30, in op Bravo, op @kykNETtv, om meer uit te vind oor wat op die #Top20Toer gebeur het.
#SkakelIn
@LeahMusiekSA staan vanaand in vir @WillemBotha as die @kykNETtv Top 20-aanbieder. Sy tel die week se top musiekvideos vir jou af en deel ook die lekkerste musieknuus. Skakel vanaf 20:00 in op @kykNETNou! Op kanaal 146.
#KomKuierSaam #Top20Toer #SkakelIn

Vanaand sluit @WillemBotha en @Franjadp die @kykNETtv Top 20-toer in George af by #Shenanigans. Kom kuier saam vir ’n onvergeetlike aand.
@kykNETNou @lightspeedDM
#KomKuierSaam #Top20Toer #LekkerTye

Die GWK Karoofees vind hierdie naweek by Hoërskool De Aar plaas en @WillemBotha en @Franjadp is deel van die program. Maak moreaand 'n draai by die fees vir hulle optrede, wat deel vorm van die @kykNETtv Top 20-toer!
@kykNETNou @lightspeedDM
#KomKuierSaam #LekkerTye #Top20Toer

As jy in die Port Elizabeth-omgewing woon, is dit môreaand jou kans om vir @WillemBotha en @Franjadp saam in aksie te sien. Kaartjies kos R70 per persoon. Kontak 071 320 1504 vir meer inligting.
@kykNETtv @kykNETNou @lightspeedDM
#KomKuierSaam #PE #Top20Toer

Graaff-Reinet, is julle gereed? Julle is volgende aan die beurt op die @kykNETtv Top 20-toer se roete. Kry jou kaartjies vir @WillemBotha en @Franjadp se optrede môreaand by die Laer Volkskool. Kaartjies is by die deur beskikbaar.
@kykNETNou
@lightspeedDM
#Top20Toer

@WillemBotha en @Franjadp vertrek môre oggend vroeg vanaf Queenstown na Cradock. Hulle is die aand by Laerskool Cradock, moet nie die opwindende vertoning misloop nie! Kontak gerus die skool vir die bespreek van kaartjies by 048 881 2239
#KomKuierSaam #Top20Toer

@WillemBotha sluit vanaand se vertoning af met "Breek op in stereo"! Wat het julle gedink van die eerste @kykNETtv Top20-toer vertoning?
Kom kuier gerus saam 25 Februarie vir die volgende konsert by Laerskool Aliwal-Noord.
@kykNETtv @kykNETNou @lightspeedDM
#Top20Toer
@willembotha bederf die gehoor vanaand by Semi Soet met sy treffer #SwartSkaap! Vir die afskop van die @kykNETtv Top 20-toer.
@kykNETNou @lightspeedDM
#KomKuierSaam #LekkerTye #Top20Toer
Hier is 'n voorsmakie van wat julle kan verwag by die volgende #Top20Toer vertoning! @willembotha sing saam met @Franjadp "Oh Cecilia". @kykNETtv @kykNETNou @lightspeedDM
#KomKuierSaam #LekkerTye #Top20Toer
Geniet vir @willembotha wat volgende op die verhoog is by Semi Soet in Centurion vir die afskop van die @kykNETtv Top 20-toer!
@kykNETNou @lightspeedDM
#KomKuierSaam #LekkerTye #Top20Toer
Last Seen Hashtags on Sotwe
slimforchubby
Seen from Saudi Arabia
fem #gay
Seen from Switzerland
f1nn5ter #f1nn
Seen from United Kingdom
beurette
Seen from France
minichat() +filter:native_video
Seen from Ecuador
gay with girl
Seen from India
PATREON
Seen from Germany
tipped
Seen from Switzerland
minichat()teenageee()snapchat()filter:native_video
Seen from Belgium
parlor #massage #asian
Seen from Malaysia
Most Popular Users

Elon Musk 
@elonmusk
241.7M followers

Barack Obama 
@barackobama
119M followers

Cristiano Ronaldo 
@cristiano
114.3M followers

Donald J. Trump 
@realdonaldtrump
111.8M followers

Narendra Modi 
@narendramodi
107.2M followers

Rihanna 
@rihanna
98.7M followers

NASA 
@nasa
92.4M followers

Justin Bieber 
@justinbieber
91.8M followers

KATY PERRY 
@katyperry
89.9M followers

Taylor Swift 
@taylorswift13
83.9M followers

Lady Gaga 
@ladygaga
75.4M followers

Virat Kohli 
@imvkohli
73.3M followers

Kim Kardashian 
@kimkardashian
70.9M followers

YouTube 
@youtube
68.8M followers

Neymar Jr 
@neymarjr
66.3M followers

Bill Gates 
@billgates
65.1M followers

Selena Gomez 
@selenagomez
63M followers

The Ellen Show
@theellenshow
62.3M followers

CNN 
@cnn
61.8M followers

X 
@x
60.7M followers
