Lesing 4: In die opsomming van die vierde lesing het @moniquerabe7 en @janaluther 'n oorsig gegee oor die proses wat die @Taalkommissie volg om die AWS te hersien, asook hoe dit verskil van ander taalhulpbronne. https://t.co/FrRePsVvIN
Ná 'n suksesvolle lesingreeks het die TK uiteindelik ons tweede sitting vir die jaar afgehandel. Hou hierdie spasie dop om te sien wat alles nog in die pyplyn is vir die jaar!
@moniquerabe7@SulenePilon@FredPheiffer@janaluther
Afrikaans is toenemend onder druk op tuisbodem, maar internasionaal groei die belangstelling in die taal. Die organiseerder van die 4de Internasionale AGW, @moniquerabe7 van die NWU, vertel vir @inastrydom op @zarsg van die referate wat gelewer is.
https://t.co/i0Ms28aGy5
"Baie van die aanbiedings het ook die Afrikaanse grammatika vergelyk met ander Germaanse of onverwante tale, en veral die invloed van taalkontak op hedendaagse grammatikale variasie in Afrikaans is op die voorgrond geplaas." ~ Monique Rabé
@voertaal
https://t.co/5xLUe8jzjY
Ria Olivier van die Afrikaanse Taalraad praat vandag by die Taalkommissie se gesprek oor die hantering van die variëteite van Afrikaans. Saam met haar is Gerda Odendaal, Rudolf Stehle en natuurlik die gespreksleier Heindrich Wyngaard.
Daar bestaan nie eenstemmigheid in Afrikaanse normeringsbronne oor die korrekte gebruik van die woord 𝘳𝘢𝘢𝘳 nie. Maar hoekom bestaan daar soveel verwarring oor die gebruik daarvan?
Luister hier na gisteroggend se Taalrubriek op @zarsg om uit te vind:
https://t.co/0clhBYaQwz.
Wonder jy hoe om 'n getal soos 4 600 346 in woorde te skryf? Sukkel jy met die skryf van ander hooftelwoorde? Luister hier na gisteroggend se Taalrubriek op @zarsg met @inastrydom, @SulenePilon en @viva_afrikaans: https://t.co/Qq2SywaayH
Oor die geskiedenis van standaardisering en die belangrikheid van variasie in #Afrikaans@janaluther met @inastrydom in @zarsg se
Taaldinge https://t.co/MhxgUynNLG
Hoekom verwys ons na byvoorbeeld Roger Federer se laaste wedstryd die afgelope week, as sy 𝘀𝘄𝗮𝗻𝗲𝘀𝗮𝗻𝗴?
Suléne verduidelik in vanoggend se Taalrubriek vir Ina wat agter die uitdrukking lê.
@viva_afrikaans
https://t.co/YV6s4KITWr…