Ons is baie opgewonde om terug te wees by @aardklopkunstefees eerskomende naweek. So dankbaar dat die musiek feeste weer terug is. Kry solank julle kaartjies, sien julle daar. #aardklop2022 @ Fanie du Toit Sportvelde https://t.co/2PqU1SNt86
@RassieRugby Dankie vir wie jy is en wat jy doen. Dankie dat jy opstaan vir wat reg is. Jammer dat jy moeilikheid kry daaroor maar dat jy bereid is om dit steeds te doen. Mag ons almal streef om te lei soos wat jy doen. #StrongerTogether
Ons is dankbaar dat ons in die grendeltydperk steeds kon oefen en aktief bly. ‘n Groot dank aan Zander Erasmus en Elite Sport Science Conditioning wat ons uitgehelp het met gym apparaat en oefeninge. Gaan kyk hulle gerus uit!
'n Nuwe cover is oppad wat ons en @Carma_live_ opgeneem het al 'n rukkie terug.
Stuur vir ons 'n foto van jou en jou geliefde wat ons graag wil gebruik in ons musiek video. Inbox dit asb vir ons of @Carma_live_
Julle het kans tot môre (31 Maart 18h00).
#watchthisspace