░S░k░a░d░u░'░s░ ░v░a░n░ ░G░r░y░s░
🎶 Jy dink jy's op 'n krom pad wat na nêrens lei - maar wat jy nie weet nie, is dat dit lei na my 🎶
Uit die pen van @Waldogreeff
#OASE is #1 op @lekkerfm
Dankie aan die radio stasie vir die gereelde speel van my nuutste enkelsnit! Dit word opreg waardeer! Dankie vir elke stem!
@TheMarketingZoo
#OASE lê op #10 op @lekkerfm
Dankie vir elke stem so ver en ook vir die speel van OASE.
Jy kan een keer 'n dag stem PER IP adres - gaan maak asb gou so 🙏🏻
@TheMarketingZoo
Skakel Woensdag aand in om 20h00 vir my 2e @JOOXSouthAfrica show!
Vorige show het 19500 views verwerf! Die een môre aand gaan nog meer KOOK! Maak seker jy mis dit nie.
Download net die app
https://t.co/J9f6JlLKRG
@TheMarketingZoo
Sopas my O'RI SKIN CARE KIT ontvang! So opgewonde om deel te wees van hierdie span.
Kontak hulle nou vir 'n fantastiese mediese velsorg produk.
https://t.co/Vx1SKvvP8B
#skincare#skincareroutine#medicalskincare#skinproducts
Skakel môre aand in & geniet 'n live show op @JOOXSouthAfrica saam my, Demi-Lee Moore,@LeeScottMusic, @PierreNel, Nadia Vorster, @armandjoubert7 & nog great kunstenaars vanaf 18h00.
Laai net DIE JOOX app af & tune in.Sien julle in die #room@TheMarketingZoo