Ek dra hierdie musiekvideo op aan....JOU.
SHARE asb vriende! En tag iemand wat 'n positiewe boodskap nodig het vandag..
#rooiwynrock#houvas
https://t.co/sGnfoePkfY
'Hou Vas' is no. 15 op Jukebox se speellys vanaand.. skakel 010 590 4834 om dit te versoek of comment op die link! #rooiwynrock
https://t.co/TTBomQoJm8 https://t.co/kC3VyCBGrV
BAIE dankie kykNET NOU en Jukebox vir die speel van 'Hou Vas' gisteraand, asook almal wat daarvoor gestem het!
Nou ook beskikbaar op Apple iTunes: https://t.co/w9cps3faMJ https://t.co/w9cps3faMJ
Ek was nog altyd so 'n bietjie van 'n plaasmeisie.. so op hierdie koue wintersdag het ek besluit om 'n ballade hieroor te skryf! #heimwee https://t.co/LJ0GwVdatT
PAARL: Ek sien uit om my eerste solo teater show te doen by die Ou Meulteater! Ou songs, nuwe songs, stories en rooiwyn rock.. met die alombekende Jeffrey Gericke op die klawers.
Bespreek jou kaartjie by 083... https://t.co/6PPM7myae5
Baie dankie Needleless to Say (Atterbury Blvd) vir my #smartskin produkte!! Ná 'n week van sing en min slaap, maak hierdie produkte regtig 'n massiewe verskil!
Deon Van Wyk Photographer
@HugoNsing het pas die eerste kope van sy nuutste album, Net Soos Die Sneeu, gekry! Ons sien uit om die bemarking van hierdie uitstekende produk te doen vir #BBSRecords ☆