Hier is dit nou..... As jy gewonder het of wil weet waar jy van hierdie heerlike sous kan kry teen R35 skakel net die nr. Dis meer as 'n braai sous en jy sal nie weer iets anders wil gebruik by jou braai nie ๐๐๐ฅ๐บ #eatingtourist#disdjeerlik
Dear @Springboks Dont let anyone steal your glory. You have worked hard for this. We never denied the problems we face. But this is your time. The world is yours. Now enjoy it and dont listen to negativity
Reopening van Eaglevlei Saterdag 2 November 2019.. World Cup final op grootskerm. Kom eet iets lekker en kuier saam en ek maak musiek vanaf 14h00. Sien jou daar ๐
Wow hoe spesiaal is dit nie, kyk net hierdie spesiale nominasie toekening van @BokRadio. As jy die jaar vir enige kategorie genomineer is by 2019 Bokkies kry jy so 'n trofee gemaak van jou eie hand. Dankie @fortheloveofconcrete @concretewithsoul @bokradio dit is awesome van julle
GautengersโEen van ons Kaapse kunstenaars kom toer bietjie by julle ๐Ondersteun @HugoNsing se optredes by
20 Sept:Die Dansvloer Pretoria 20H00
21 Sept:Sharky Town Vanderbijlpark 20H00
22 Sept: @EastTraders 14H00
24 Sept: @BacktotheRoots4 11H00
25 Sept:Will Chris Estate Witbank