Op hierdie stadium lyk Kaapstad se toekoms alles behalwe rooskleurig, ek wonder of Hellen Zille al in Malibongwe Rylan gery het, een van die vele areas waar daar geen kontrole is oor onwettige drooglegging van die rivier nie, dit is een van n baie lang lys vergrype buite beheer.
#eNuusNuweDAPropogandaKanaal Op Sondagaand 3 Mei het eNuus besluit om as hoofnuus ‘n volle 10 minute DA propogandagesprek met Helen Zille aan te bied. Blykbaar is daar geen ander hoofnuus in die hele wêreld nie. Kaapstad is alles behalwe die suksesverhaal wat opgedis word. Gaan vra inwoners gerus self. @eNuus@maroelamedia@IOL@Netwerk24Berig

Week 7 of campaigning. 2nd last week before the 22 April by-election. Working hard and gearing up for the win, making Langebaan green. @VFPlus@MulderCorn
Een van ons VF Plus Wes-Kaap kollegas se seun, het onlangs in ń motorongeluk sy been verloor, met baie ander komplikasies.
As gevolg hiervan kan hy ook nie op die oomblik werk en sy gesin versorg nie.
Kom ons help vir Theo!
https://t.co/GTZcJD9GMT

Today, the Referendum Party has formally merged with the Freedom Front Plus.
A realignment is underway in South African politics, and the @VFPlus is emerging as the clearest choice for those seeking to advance self-determination and Cape Independence.
https://t.co/zcxyeCQvaY
It is absolutely fascinating to watch the DA simps out in full force this week. I have never seen them this rattled before - not even under Maimane
Something big is afoot. I strongly suspect their internal polling shows Afrikaners heading to the VF Plus in their droves