Have you ever dreamed of seeing your name on the cover of a book? One author did it nine times over the last year. 📚 #TheCitizenLifestyle
Click below to read more ⬇️
https://t.co/ywDASgJNhi
"After many tests, I have been diagnosed with Addison’s disease," Steve Hofmeyr's wife speaks out on recent diagnosis.
#TheCitizenNews#SteveHofmeyr
READ MORE: ⬇️
https://t.co/B3qC5Lkk8d
@MarianneValen20 @JohanDBrits Dalk oor jou Tweets? Dink daaroor. Werkgewers hou sosiale media fyn dop. Jy kruip onder my vel in met die twak wat jy kwytraak, so dalk is selfondersoek nie ‘n slegte idee nie.
@MarianneValen20@Netwerk24@Beeld_Nuus@MarianneValen20 dis jou oud-kollegas waarvan jy praat. Jy was self in daardie posisie en niemand van ons is sonder foute nie. Jy doen jouself geen gunste deur hierdie soort plasing nie. Ek twyfel of toekomstige werkgewers dit aantreklik sal vind. Hou op hiermee, toe?
Boerepatente is vanjaar vir die 42ste keer by die NAMPO Oesdag voortgesit.
Die gehalte van die 28 inskrywings het die beoordelaars aangenaam verras en die standaard was vanjaar hoog!
Wie is gekroon as die wenners? Kliek hier: https://t.co/MIZ28jbz9W
#nampovirtual