Top Tweets for #hyloopoop
#TᴜᴇsᴅᴀʏTᴜɴᴇs
Geniet al @BrendanPeyper se liedjies vandag op @SpotifySA
#DikEnDun #Twintig20 #StopWagBlyNogNBietjie #HyLoopOop #DisNieSondeNie #Spotify #afrikaans

Hy sing ook... @BrendanPeyper #HyLoopOop #Albumvandieweek #NUSHOP
SMS Brendan en jou naam na 35906 toe om in die trekking te kom vir een van die CDs

Die week staan jy kans om vir jouself @BrendanPeyper se album #HyLoopOop (Eksklusiewe uitgawe) te wen! SMS Brendan en jou naam na 35906 toe!
#AlbumOfTheWeek NU SHOP @906fmstereo

Baie geluk @BrendanPeyper met jou @huisgenoot #TempoToekenningNominasie vir #BestePopSokkieAlbumVanDieJaar. #HyLoopOop
Om vir #Brendan te stem, SMS D1# na 35407 of kliek hier👉 https://t.co/mH5KwFakn2

Die week het afgeskop en nou kan hy maar oop loop. So, luister sommer nou @BrendanPeyper se album "Hy Loop Oop" op een van die geselekteerde platforms, in die palm van jou hand: https://t.co/KxCGy80OuC . Het jy al die album in jou versameling?
#HyLoopOop #BrendanPeyper
We Got Forever! @BrendanPeyper has released the new music video from his first official English song off #HyLoopOop Deluxe Album. Featuring footage from his @MyTropika experience! Watch it here: https://t.co/wfgO0DNd73 #TIOT8
#TeamRed @SelectMusiek

Kyk wie is besig om hard te werk aan die opneem van sy nuwe musiekvideo. Niemand anders as @BrendanPeyper wat by Krone 5 op die verhoog is nie. Kom klim jou “Everest” saam met ons by Krone 5.
#HyLoopOop #Everest #Krone5 #KraakVars

Daar is nog net 102 dae oor voor die eerste Krone 5 vertoning by @timesquareza op die 28ste Julie. @BrendanPeyper is besig om te kyk wat hy kan doen om die jaar se Krone die beste te maak. Kry jou kaartjies nou by @iTicketsSA : https://t.co/2PYXOq9rMo
#Krone5 #HyLoopOop

#HyLoopOop en KKNK ook, met @BrendanPeyper op die @huisgenoot-verhoog. Jy kan ook sy musiek vir 'n maand lank gratis luister deur sy kode "Peyper" te gebruik op die @JOOXMusiek-App. #KKNK #KKNK2018 #Kunskierig #Musiek #JOOXMusiek @SterreNuus @CO_Productions @Lumicoza

Kan julle raai watter Krone-kunstenaar sing hierdie woorde? Hy is een van die sexy kunstenaars wat ons gaan vermaak by die Krone-vertoning vanjaar. Hier is ’n leidraad. Hy het pas ’n oulike klein Jack-Russell gekry met die naam Trompie.
#raairaai #krone 5 #trompie #hyloopoop

Sien jy dit ook? Ons kan nie @BrendanPeyper se blink toekoms mis kyk nie. Met sy saamsing-album “Hy Loop oop” kan jy seker wees sy snitte gaan jou dag ’n moewiese jol maak.
#vakansie #kronekunstenaar #hyloopoop #kykhier #boereseuntjie

Hierdie week se #ThrowbackThursday gaan na die oulikste @BrendanPeyper Hierdie mag dalk net een van die oulikste foto’s op die internet wees.
#KleineBaba #TeOulik #MooiGroot #Boertjie #TBT #HyLoopOop
#Talentvol

Kyk hoe buig @BrendanPeyper ysters agter die skerms.
Dit is waar wat hulle sê, sukses slaap nooit.
Wat is jou gunsteling @Brendan Peyper treffer?
#Krone5 #SpierTier #MooisteStem #HyLoopOop


Was lekker om jou te sien by @diepalms @BrendanPeyper
#HyLoopOop
#TweeIsBeterAsEen
#StopWagBlyNognBietjie
@SelectMusiek

Spesiaal vir lente dag deel ons @BrendanPeyper se nuwe musiekvideo #Hyloopoop @huisgenoot 👉https://t.co/YHAoA9qKdg

@BrendanPeyper @kykNETNou @Jukebox_kykNET @SACelebTweets @sa_artists @SelectMusiek @kykNETtv @AfrikaansM 😆😆 Ek het gedink #hyloopoop gaan jou volgende music video wees!! Kan nie wag om dit te sien nie!! 😆😆
Skakel vanaand 20:00 in op @kykNETNou @Jukebox_kykNET om my nuwe musiekvideo vir die heel eerste keer te sien!! #Hyloopoop

Amper naweek! Begin hom met @BrendanPeyper se #Hyloopoop album 👉https://t.co/jeXcDmXWL2 @huisgenoot @sa_artists @kykNETtv @SACelebTweets
Ek kuier vanoggend 11uur by @MUSICA_AFRICA Mooi River Mall in Potchefstroom en gaan ook 'n paar liedjies sing! Kom maak 'n draai! #Hyloopoop

Last Seen Hashtags on Sotwe
ចុយប្រពន្ធគេ
Seen from Thailand
momson()*********************************************** filter:native_video
femboycaption
Seen from Greece
cryptotrading
Seen from United States
asian shemale
Seen from Turkey
GaySex
Seen from India
aiporn
Seen from United States
omegle
Seen from Malaysia
นัดเย็ดfivem
Seen from Thailand
les #sm
Seen from Vietnam
Most Popular Users

Elon Musk 
@elonmusk
240.8M followers

Barack Obama 
@barackobama
119.2M followers

Donald J. Trump 
@realdonaldtrump
111.7M followers

Cristiano Ronaldo 
@cristiano
111.3M followers

Narendra Modi 
@narendramodi
107M followers

Rihanna 
@rihanna
97.8M followers

NASA 
@nasa
92.2M followers

Justin Bieber 
@justinbieber
91.1M followers

KATY PERRY 
@katyperry
88M followers

Taylor Swift 
@taylorswift13
81.9M followers

Lady Gaga 
@ladygaga
73.4M followers

Virat Kohli 
@imvkohli
70.5M followers

Kim Kardashian 
@kimkardashian
70M followers

YouTube 
@youtube
68.7M followers

Bill Gates 
@billgates
64.1M followers

Neymar Jr 
@neymarjr
63.3M followers

The Ellen Show
@theellenshow
62.4M followers

CNN 
@cnn
61.9M followers

Selena Gomez 
@selenagomez
61.1M followers

X 
@x
60.8M followers











