Só raai wat? Demi Lee Moore se #kliphardunplugged-episode het reeds meer as 14 000 views!!! Noú dit is iets om op trots te wees 😀 Kyk gerus weer na dié episode of gaan kyk na enige van die ander op @SABC_2 se Youtube-kanaal!
https://t.co/WDVUQRhgbK
@DMCP_SA@LeeScottMusic
Jy kan môre-aand om 19:30 inskakel vir Cordelia Louise se unplugged-sessie met @LeeScottMusic op @SABC_2 ! En, ná die uitsending kan jy om 20:00 sien hoe hulle verder op Instagram gesels!!! Skakel in 😁 Jy wil wil dié week se #kliphardunplugged episode misloop nie 😎@DMCP_SA
Hier is die top 5 ‘ Hip hop hits’ waarvoor jy gestem het!!!
#1 EarlyB - Bid Vir Pouse
#2 YoungstaCPT - Here We Go Boss
#3 Loufi - Ek Is Broke
#4 - Cream Machine - Raak Taatie
#5 Linkris The Genius - Omdat Ek Kullid Is
@LeeScottMusic@DMCP_SA@EarlyB_Music@SABC_2