Moet nooit te bang wees om jouself te wees nie! Wees laf en moenie jouself te ernstig opneem nie! Maak die beste van elke dag, dis die resep vir 'n gelukkige lewe! 😋
Hoop julle het 'n wonderlike naweek! 😎
Karisma xx
Dis offisieel! @RadioRaps kom terug! Lekker boys (en poppe!)
Kaartjies sal binnekort beskikbaar wees!
Wil jy graag deel wees van die borg span en jou besigheid/produkte aan duisende Suid Afrikaners blootstel?
Maak kontak: [email protected]#lekkerevents
Ek weet ek is 5 dae laat maar VOORSPOEDIGE 2020! ✨
Mag 2020 vir almal 'n wonderlike jaar wees vol liefde, sukses, vreugde, en vrede. 🙏🏼
Kom ons gaan GROOT in 2020 in alles wat ons doen, en vergeet nie om Hom te dank elke dag vir die krag van Bo. 🙌🏼
Liefde,
Karisma xx
Ja dit was vol, oorvol en daar was probleme, maar was dit vir jou lekker!!!! Baie dankie almal vir die ongelooflike eerste @AfrIsGroot#somerfees Wow!!!! Volgende jaar beter en nog lekkerder!!! 💪🏻💪🏻💪🏻💪🏻💪🏻
Kaartjies vlieg by die deur uit!
Kaartjies tans op 'n lekker "Boxing Day" afslag tot 31 Desember!
🔥 HAMILTON kaartjies: https://t.co/4yjffjupJT
🔥 AUCKLAND kaartjies: https://t.co/sWohjbwDes
#lekkerevents
@DewaldWasserfal
@appelmusiek@Danny_Smoke@VocalEvents
Was so lekker om my mense te sien in NZ. Julle maak mooi en julle bou vir julle n veilige lewe. Niks kan Afrikaans en n Suid Afrikaner onderkry nie! Ons is n sterk volk. Ons sal ook hier in SA weer opstaan en weer die trots laat uitstraal. My mense, my volk, my Afrikaans.
Ons is veilig in Auckland, Nieu-Seeland. Sien uit na die shows in Hamilton, Auckland en Tauranga later die week saam met @LianieMay As jy pelle hierdie kant het laat hulle weet om saam te kom kuier in Afrikaans!
Be in to win a 🌴TWO NIGHT GETAWAY🌴 at the beautiful 🌊 Onemana BEACH Chalets 🌊
.
How to enter? ❓
From now til Monday 30 September, everyone who purchases tickets to the @jay_du_plessis & @LianieMay shows in December… https://t.co/Zg5ZfN9kj1
Elke week collab ek met @thelekkershop om van my gunstelling produkte vir julle te wys! Alles beskikbaar by #TheLekkerShop 🧡
Die week se keuse is Nestle White TV Bar. So nou en dan moet mens jouself bederf met iets… https://t.co/mK84pRZrg8
Veels geluk met jou verjaarsdag mooiste @LianieMay 💝
Almal sien verskriklik baie uit om jou Desember hier in NZ te sien!
Los julle verjaarsdag wense vir Lianie in die comments 🎈 https://t.co/9DpV4Erbn6
Lekker! Ek collab met @thelekkershop om elke week een van my gunstelling produkte vir julle te wys! Alles beskikbaar by #TheLekkerShop ❤️
Die week se keuse is Nescafe Gold Cappuccino White Choc. Dis 'n lekker… https://t.co/HguGofzpex