Borg die Alta du Toit Aftercare Centre Epic span per kilometer. Ons ryers Niel Rossouw en Leon Erasmus van Business Development Engineering trap hulle harte uit! Kontak [email protected] en maak 'n groot... https://t.co/uebAIVjKWC
By die @Veldtrap met Woorde hardloop/stap jy met 'n #afrikaanse woord op jou bors! Ons vier die unieke woorde wat ons #taal so bekkig maak. Is jy 'n BAKVISSIE of 'n LAVENTELHAAN? Sat 3 Maart 6/12km deel van @Woordfees. Skryf in https://t.co/aBDr7TOXOG @AfrIsGroot@viva_afrikaans
Jy kan nou aanlyn inskryf vir die #Veldtrap met #Woorde. Saterdag 3 Maart deel van die @Woordfees by #Coetzenberg. https://t.co/0Lk8PezUr5. Kom skop stof op in jou taal!