"Moenie alles probeer doen nie. Besluit watter faktore het die meeste impak op die leeromgewing en moenie bekommer oor dit waaroor jy nie beheer het nie," - @flip_buys spreek skoolhoofde toe tydens die #SOSkongres in Gauteng. @SOS_Skole.
Die @SOS_Skole en #VAW gee graag erkenning aan harde werk en uitnemende Wiskunde-prestasie. Daarom wil ons graag vir Dannielle Kleyn, ’n graad-elf leerder aan die Hoerskool Parel Vallei in die Wes-Kaap, beloon tydens die #SOSKongres in die Wes-Kaap.
Die @SOS_Skole bied professionele ondersteuning vir rekeningkunde onderwysers wat vir leerlinge in Graad 8 en 9 skoolhou. Nicolene Steenkamp en Berrie Stoop, rekenmeesters en dosente in hierdie vakgebied by Akademia, fasiliteer hierdie opleidingsessies. https://t.co/uSY8QzbWm3
Kan almal wat aansoek gedoen het vir 'n hermerk vir Besigheidstudies DRINGEND jou kind se naam, provinsie en eksamennommer na [email protected] stuur. Die @SOS_Skole is besig met 'n dringende opname oor die aantal vraestelle wat gehermerk moes word. @solidariteit@HugoVermeulen7
In baie gevalle verskil BSpunte van die matriekeksamen drasties van leerlinge se jaarpunte en in soms het skole se slaagsyfers vir Besigheidstudies amper halveer sedert Junie verlede jaar. Die @SOS_Skole gaan dit met die @DBE_SA opneem.
@HugoVermeulen7
Vrae uit die gehoor: hoekom word die departement toegelaat om privaat handboeke te gebruik wanneer hulle besigheidstudies-vraestelle opstel?
#SOS#BSpunte#virskole @BrinkSOS_Skole@TheKoek @HugoVermeulen7
Vrae uit die gehoor: Waarom kan nie alle skole die bykomende opleiding bywoon nie? Slegs "underperforming schools" word toegelaat.
#SOS#BSpunte#virskole @BrinkSOS_Skole@TheKoek @HugoVermeulen7
Daar moet 'n voorbeeld van die #Coligny leuenaar en ander wat met leuens "rassevoorvalle" uit elke insident wil maak. @afriforum gaan sy regspan vra om sterk optrede teen rasseleuenaars te ondersoek.
Die @SOS is bewus van klagtes oor die uitslae vir Besigheidstudies in die 2018 #matriekeksamen. Onderwysers word genooi om Donderdag in Centurion te vergader oor die kwessie. Vir meer inligting, stuur 'n epos na [email protected]
Here is the photo taken at the #LaerskoolSchweizerReneke that the #ANC, #EFF and #DA did not show you, because they are falsely trying to create another racist incident. The kids rotated during the day to meet one another...
Tydens 2018 #matriekeksamen is 7,6 miljoen vraestelle in 6 888 eksamenlokale geskryf. Eksaminators het verskeie uitdagings ervaar, insluitend beurtkrag. #MatricResults2018