Top Tweets for #koring
Vanmiddag mooie presentatie van Heimwee naar #Bureau #Warmoesstraat, het nieuwe boek van misdaadjournalist @telegraaf #Cees #Koring #truecrime #wallen

GRATIS OM TE LEES: Twee #Australiese koringboere het kragte saamgesnoer om ’n skeepsvrag van 35 000 ton #koring self na Oman in die Midde-Ooste uit te voer. Lees hier meer - https://t.co/oZ3VfCpSDU
#FotoVanDieDag Daar word #koring gestroop in Bultfontein, en Ezelle Harmse het hierdie foto's met ons gedeel. Stuur vir ons jou landboufoto's per e-pos na [email protected] of WhatsApp dit na 060 966 6910. #Senwes #BreekNuweGrond #FotoVanDieDag

Die GROOT #GooiKoring bemarkingsveldtog in die Weskaap was ‘n groot sukses. Baie dankie vir elkeen se bydrae in 'n suksesvolle inisiatief in vele opsigte. Ons het ‘n totaal van 19 837, 73 ton ingeneem oor die 3 dae (11-13 November).
#AFGRI #GrainManagement #Koring

Die vooruitsig vir die #wintergraanoes is baie positief en rekordoeste word vir #kanola en #hawer voorspel. #Koring sal in pas wees met die tienjaar-gemiddeld. So sê @WandileSihlobo, hoofekonoom van @AgbizSA
Lees meer: https://t.co/gLg5XHZV6x #Agbiz #Senwes #BreekNuweGrond
#COVID19 #kos #markte #landbou #statistieke #SuidAfrika #pryse #vrugte #groente #avokados #mielies #koring #rys #brood #kosmandjie #dollar #wisselkoerse
https://t.co/DCgVUkMTfK via @Netwerk24 @landbou
Ang salmong tugunan:
Please leave. Bruha ka. 😂😂😂

Laat #ryp kan #koring en #vrugte kasty, terwyl nog #winterreën binnekort verwag word. Lees hier meer - https://t.co/eiGECxZePh
Foto: Alani Janeke

Ep 6 van #NasieinGesprek fokus op #koring. Indien jy dit gemis het, kyk 'n heruitsending: Sa 17:30 | So 17:00 | Di 16:30 | Wo 14:00
'n R2500 #SenwesEquipment geskekpak is ook op die spel.
@dekalb_sa @Nedbank @SENWES @AFGRI1 @Hinterland_SA @NWK_Group @RozMcK @sakegesprek
Die Rooi-Karoo (#Piketberg omgewing) se #koring is amper oes-gereed 📸 Francois van Huyssteen @AgriWesKaap @Die_Burger @venter_annette @zarsg

Die #koring begin nou #ryp word Donkerkloof Moorreesburg #Wes #Kaap 📷 Ella Rabe @AgriWesKaap @landbou @maroelamedia @zarsg @rsglandbou

#Moorreesburg #Weskaap Kyk die pragtige are wat die #koring het op Donkerskloof. 📸 Ella Rabe @maroelamedia @eNCA @eNCA @huisgenoot @JoelGuy_ @venter_annette @landbou @AgriWesKaap @SABCNewsOnline @Netwerk24 @debeer_anika @dieCourant @WeslanderMedia @zarsg @Die_Burger

Goed nieuws: nu al staat #Bureau #Warmoesstraat van Cees #Koring @telegraaf in de Top 10 van bestverkochte truecrime boeken 2018 !

Most Popular Users

Elon Musk 
@elonmusk
241.3M followers

Barack Obama 
@barackobama
119.1M followers

Cristiano Ronaldo 
@cristiano
113M followers

Donald J. Trump 
@realdonaldtrump
111.8M followers

Narendra Modi 
@narendramodi
107.1M followers

Rihanna 
@rihanna
98.3M followers

NASA 
@nasa
92.3M followers

Justin Bieber 
@justinbieber
91.5M followers

KATY PERRY 
@katyperry
89.1M followers

Taylor Swift 
@taylorswift13
83M followers

Lady Gaga 
@ladygaga
74.5M followers

Virat Kohli 
@imvkohli
72.1M followers

Kim Kardashian 
@kimkardashian
70.5M followers

YouTube 
@youtube
68.8M followers

Neymar Jr 
@neymarjr
65M followers

Bill Gates 
@billgates
64.7M followers

The Ellen Show
@theellenshow
62.4M followers

Selena Gomez 
@selenagomez
62.2M followers

CNN 
@cnn
61.8M followers

X 
@x
60.8M followers























