Coming up on Wat's die Okkasie...
We visit actress and TV presenter @theresebam and her family. She's planning a Father's Day celebration for her husband.
Tonight at 19:00. #SABC2ALLIN
Next on Wat's die Okkasie...
We visit actress and TV presenter @theresebam and her family. She's planning a Father's Day celebration for her husband.
Tuesday at 19:00. #SABC2ALLIN
Die pragtige @theresebam is op die voorblad van @rooi_rose se Mei-uitgawe en ons kan nie genoeg kry van dié oomblikke agter die skerms nie!
Videograaf: Devon Daniels
Fotograaf: @WillemBotha
Hare en grimering: @willembeauty
Stilering: Amy-Lee Steenkamp
📺🛋 Dié week in #KassieKuiers kuier en klets @RenaldoSchwarp en die ikoniese Susanne Beyers via n virtuele koek-en-tee oor ma-wees en TV-karakters, en sy verklap meer oor haar nuwe rol op #DingeVannKind.
@theresebam en @schalkiebez maak ook ’n verskynsel in hierdie episode.
Die Mei uitgawe van rooi rose is hier! Kry jou tydskrif vandag.
Voorbladster: @theresebam
Fotograaf: @WillemBotha
Hare en grimering: @WillemBotha
Stilering: Amy-Lee Steenkamp
Vanaand kom kuier Dr. Chanell Martinussen, @theresebam, Loren Loubscher en @Cheswyn_Ruiters in die #TussenOns-ateljee!🤩 Skakel vanaand om 20:00 in vir elke gesprek.🙌