VIR INTEKENARE:Tydens die #Silostrat-groep se markvoorlegging was besprekings daarop gefokus dat die komende graanseisoen se sukses heel moontlik sal bepaal word deur die #El Niño-weerverskynsel en die gebeure in Oekraïne.Teken in of meld aan en lees meer- https://t.co/47WCwrqre8
"Dit is jou houding gedurende onbeplande uitdagings, wat jou sukses of mislukking gaan bepaal." @JeandeVilliers1 tydens @Silostrat se Jaarlikse Markvoorlegging 2023. @landbou