Top Tweets for #kykNETTOP20
Vir die 4de week en op die laaste #kykNETTop20 episode is jy weer op #1 @JoBlack_BTG ๐๐๐๐
Baie geluk ๐ค #VoelJyDieGenade
@In_Afrikaans_ @InhoudHuisMedia @StarburstPromo @AfrIsGroot

Moenie lank vat nie๐Was vir my ongelooflik lekker om te sien hoe elke kunstenaar se nuuste musiekvideo vaar op die #kykNETTop20 & al die agter die skerms inloer by die maak van video' s ๐คฉDan natuurlik die gaste elke week ๐ค DANKIE DANKIE ๐ #kykNETTop20 @kykNETNou
@aida_steyn
@WilnaIce @WillemBotha @kykNETNou @CO_Productions Dankie Wilna, vir AL jou ondersteuning!!! Jy is n superster!! Maaaaar ons kom in iets anders terug. Hou dop๐๐๐
๐ญ๐ญ๐ญ๐ญ๐ญ๐ญ๐ญ๐ญ๐ญ๐ญ๐ญ
Gaan jou soooooo mis op Vrydagaande met die #kykNETTop20 @WillemBotha op ๐ @kykNETNou
@CO_Productions
Skuif gerus nader vir die heel laaste episode van die @kykNETtv Top 20. Skakel in vir diรฉ baie spesiale episode saam met @WillemBotha vanaf 20:00 op @kyknetnou! Kanaal 146.

Vanaand 8pm is die heel laaste episode van @kykNETtv program #kykNETTOP20 ๐ Ek het die voorreg om saam @musieksoosgrond die laaste gaste op die program te wees so kyk saam! Baie Dankie @francois_nolte @AidaSteyn en span vir al jul ondersteuning oor die jare๐๐ป๐๐ป๐๐ป

Vanaand kuier ons met @WillemBotha op die stel van @kykNETtv #kyknettop20! Kyk uit vanaf 20h00!
#musieksoosgrond #Lugballon #tvinterview #onset #singersongwriters #afrikaansakoesties @StarburstPromo

Baie geluk @kurtdofficial #HallelujaSoen ๐ is op #2 op die #kykNETTop20 @kykNETNou die week ๐๐๐
Sien jou Saterdag by die @Sonskynfees , kan nie wag nie ๐
@CECILIAMAYVAN

Vir die 3de week #1 op die #kykNETTop20 @kykNETNou ๐๐
Baie geluk @JoBlack_BTG ๐๐๐
#VoelJyDieGenade

Baie geluk @Arnojordaan #DerdeWรชreldOorlog klim 4 plekke na #8 op die #kykNETTop20 @kykNETNou die week ๐๐๐
Lekker onderhoud met @WillemBotha ๐๐
@TheMarketingZoo @pjpromos

Hierdie insetsel oor #MusiekSoosGrond op die #kykNETTop20 ๐ฑ๐ฑ @kykNETNou @musieksoosgrond Sien uit om julle volgende week by @WillemBotha in die ateljee te sien @LennieMuller @JoshuaNaDieReen @lizandra_winter @leongropp @kaleidoskoop2

#EkSoekJouInMyLeweVirลHonderdJaar @KerryLeeMusic ๐ฅฐ Baie geluk met #BeterHelfte op #17 op die #kykNETTop20 @kykNETNou ๐๐


Welkom op die #kykNETTop20 met #MusiekInMyOre op #20 @Franjadp Mooi mooier mooiste liedjie/musiekvideo โคโคโค
@kykNETNou

Onthou om vanaand in te skakel by die #kykNETTop20 @kykNETNou om 20h00!
Hulle speel @DeonGroot se nuwe musiekvideo, #Wyn en gee ons 'n kykie agter-die-skerms!
@afrikaansm @alishiavandev @sacelebtweets


Kyk wie kuier mรดre aand by @WillemBotha op die #kykNETTop20 @kykNETNou ๐ค @Arnojordaan #DerdeWรชreldOorlog
En @CorleaBotha se nuwe musiekvideo #Bittersoet word gewys sowel as @Franjadp se nuwe musiekvideo #MusiekInMyOre
Sien uit julle ๐

Vir die 2de week in ล ry #1 op die #kykNETTop20
Baie geluk @JoBlack_BTG ๐๐๐
#VoelJyDieGenade @kykNETNou @In_Afrikaans_ @InhoudHuisMus @StarburstPromo @JOOXMusiek @AfrIsGroot

Baie geluk @Arnojordaan #DerdeWรชreldOorlog klim 5 plekke na #12 op die #kykNETTop20 vanaand ๐๐๐ #KomOnsDoenDit
@kykNETNou @pjpromos

Net in tyd gaan ons krag aan @DouvoordagBand ๐ Baie geluk met #DieAvontuur op #14 die week ๐๐ #kykNETTop20 @kykNETNou
@illadebeer jy lyk pragtig ๐ฅฐ

Last Seen Hashtags on Sotwe
Teenagee #momson
Seen from India
๋ฅ๊ตฌ๋ฉ
Seen from Korea
ankaragay
Seen from Turkey
rebeu
Seen from Thailand
FemaleMotorcycleRiders
Seen from United States
เธฃเธฑเธเธเธฑเธเธเนเธญเธฃเธนเธเนเธเน
Seen from Thailand
omegle
Seen from Netherlands
snowbunny snap
เธฃเธฑเธเธเธฒเธเธญเธขเธธเธเธขเธฒ
Seen from Thailand
teenager
Most Popular Users

Elon Musk 
@elonmusk
240.7M followers

Barack Obama 
@barackobama
119.2M followers

Donald J. Trump 
@realdonaldtrump
111.7M followers

Cristiano Ronaldo 
@cristiano
110.9M followers

Narendra Modi 
@narendramodi
107M followers

Rihanna 
@rihanna
97.7M followers

NASA 
@nasa
92.2M followers

Justin Bieber 
@justinbieber
91M followers

KATY PERRY 
@katyperry
87.8M followers

Taylor Swift 
@taylorswift13
81.7M followers

Lady Gaga 
@ladygaga
73.2M followers

Virat Kohli 
@imvkohli
70.1M followers

Kim Kardashian 
@kimkardashian
69.9M followers

YouTube 
@youtube
68.7M followers

Bill Gates 
@billgates
64M followers

Neymar Jr 
@neymarjr
62.9M followers

The Ellen Show
@theellenshow
62.4M followers

CNN 
@cnn
61.9M followers

Selena Gomez 
@selenagomez
60.9M followers

X 
@x
60.8M followers










