Top Tweets for #kykNETTop20
Vir die 4de week en op die laaste #kykNETTop20 episode is jy weer op #1 @JoBlack_BTG ππππ
Baie geluk π€ #VoelJyDieGenade
@In_Afrikaans_ @InhoudHuisMedia @StarburstPromo @AfrIsGroot

Moenie lank vat nieπWas vir my ongelooflik lekker om te sien hoe elke kunstenaar se nuuste musiekvideo vaar op die #kykNETTop20 & al die agter die skerms inloer by die maak van video' s π€©Dan natuurlik die gaste elke week π€ DANKIE DANKIE π #kykNETTop20 @kykNETNou
@aida_steyn
@WilnaIce @WillemBotha @kykNETNou @CO_Productions Dankie Wilna, vir AL jou ondersteuning!!! Jy is n superster!! Maaaaar ons kom in iets anders terug. Hou dopπππ
πππππππππππ
Gaan jou soooooo mis op Vrydagaande met die #kykNETTop20 @WillemBotha op π @kykNETNou
@CO_Productions
Skuif gerus nader vir die heel laaste episode van die @kykNETtv Top 20. Skakel in vir diΓ© baie spesiale episode saam met @WillemBotha vanaf 20:00 op @kyknetnou! Kanaal 146.

Vanaand 8pm is die heel laaste episode van @kykNETtv program #kykNETTOP20 π Ek het die voorreg om saam @musieksoosgrond die laaste gaste op die program te wees so kyk saam! Baie Dankie @francois_nolte @AidaSteyn en span vir al jul ondersteuning oor die jareππ»ππ»ππ»

Vanaand kuier ons met @WillemBotha op die stel van @kykNETtv #kyknettop20! Kyk uit vanaf 20h00!
#musieksoosgrond #Lugballon #tvinterview #onset #singersongwriters #afrikaansakoesties @StarburstPromo

Baie geluk @kurtdofficial #HallelujaSoen π is op #2 op die #kykNETTop20 @kykNETNou die week πππ
Sien jou Saterdag by die @Sonskynfees , kan nie wag nie π
@CECILIAMAYVAN

Vir die 3de week #1 op die #kykNETTop20 @kykNETNou ππ
Baie geluk @JoBlack_BTG πππ
#VoelJyDieGenade

Baie geluk @Arnojordaan #DerdeWΓͺreldOorlog klim 4 plekke na #8 op die #kykNETTop20 @kykNETNou die week πππ
Lekker onderhoud met @WillemBotha ππ
@TheMarketingZoo @pjpromos

Hierdie insetsel oor #MusiekSoosGrond op die #kykNETTop20 π±π± @kykNETNou @musieksoosgrond Sien uit om julle volgende week by @WillemBotha in die ateljee te sien @LennieMuller @JoshuaNaDieReen @lizandra_winter @leongropp @kaleidoskoop2

#EkSoekJouInMyLeweVirΕHonderdJaar @KerryLeeMusic π₯° Baie geluk met #BeterHelfte op #17 op die #kykNETTop20 @kykNETNou ππ


Welkom op die #kykNETTop20 met #MusiekInMyOre op #20 @Franjadp Mooi mooier mooiste liedjie/musiekvideo β€β€β€
@kykNETNou

Onthou om vanaand in te skakel by die #kykNETTop20 @kykNETNou om 20h00!
Hulle speel @DeonGroot se nuwe musiekvideo, #Wyn en gee ons 'n kykie agter-die-skerms!
@afrikaansm @alishiavandev @sacelebtweets


Kyk wie kuier mΓ΄re aand by @WillemBotha op die #kykNETTop20 @kykNETNou π€ @Arnojordaan #DerdeWΓͺreldOorlog
En @CorleaBotha se nuwe musiekvideo #Bittersoet word gewys sowel as @Franjadp se nuwe musiekvideo #MusiekInMyOre
Sien uit julle π

Vir die 2de week in Ε ry #1 op die #kykNETTop20
Baie geluk @JoBlack_BTG πππ
#VoelJyDieGenade @kykNETNou @In_Afrikaans_ @InhoudHuisMus @StarburstPromo @JOOXMusiek @AfrIsGroot

Baie geluk @Arnojordaan #DerdeWΓͺreldOorlog klim 5 plekke na #12 op die #kykNETTop20 vanaand πππ #KomOnsDoenDit
@kykNETNou @pjpromos

Net in tyd gaan ons krag aan @DouvoordagBand π Baie geluk met #DieAvontuur op #14 die week ππ #kykNETTop20 @kykNETNou
@illadebeer jy lyk pragtig π₯°

Last Seen Hashtags on Sotwe
Ω
ΨΉΨ΅ΩΨͺΩ_Ψ±ΨΨͺΩΩΩΩΩ
aigirl #hijab
Seen from Canada
ΰΈ£ΰΈ±ΰΈΰΈΰΈ²ΰΈΰΈΰΈ₯ΰΈΰΈΰΈ«ΰΈ₯ΰΈ§ΰΈ
Seen from Thailand
tooDrunk
Seen from United States
AllNatural
Seen from Netherlands
乳倴
Seen from United States
倫妻ζ₯εΈΈ
Seen from United States
baitkids
Seen from United States
ablaensest
Seen from Turkey
θιΎ
Seen from Netherlands
Most Popular Users

Elon Musk 
@elonmusk
240.7M followers

Barack Obama 
@barackobama
119.2M followers

Donald J. Trump 
@realdonaldtrump
111.7M followers

Cristiano Ronaldo 
@cristiano
110.9M followers

Narendra Modi 
@narendramodi
107M followers

Rihanna 
@rihanna
97.7M followers

NASA 
@nasa
92.2M followers

Justin Bieber 
@justinbieber
90.9M followers

KATY PERRY 
@katyperry
87.8M followers

Taylor Swift 
@taylorswift13
81.7M followers

Lady Gaga 
@ladygaga
73.2M followers

Virat Kohli 
@imvkohli
70.1M followers

Kim Kardashian 
@kimkardashian
69.9M followers

YouTube 
@youtube
68.7M followers

Bill Gates 
@billgates
64M followers

Neymar Jr 
@neymarjr
62.9M followers

The Ellen Show
@theellenshow
62.4M followers

CNN 
@cnn
61.9M followers

Selena Gomez 
@selenagomez
60.9M followers

X 
@x
60.8M followers










